Die Suid-Afrikaanse musieklegende Yvonne Chaka Chaka het reageer op berigte dat sy uit Uganda gedeporteer is, waar sy tydens ʼn Oujaarsaandkonsert sou optree.
Alles vir die maand Januarie 2020
Twee dood tydens Oujaarsaand-skietery in Melville
ʼn BMW-sportnutsvoertuig het verby die restaurant gery en lukraak op klante, wat buite die restaurant gesit het, losgebrand.
Nuuskommentaar: Is ek ʼn lyer of vegter in 2020?
Elkeen in Suid-Afrika gaan 2020 in die gees van ’n lyer of as vegter in.
Oujaarsongeluk eis 5
Vyf persone is dood toe ʼn motor en ʼn petroltenkwa op Oujaarsaand op die N1 suid van Polokwane (Pietersburg) gebots het.
Om geduldig te wees soos ’n windpomp
En so, met ’n hart vol dankbaarheid vir al die goeie dinge in my lewe, wens ek almal ’n voorspoedige 2020 toe. En my nuwe leuse wanneer dit by geduld kom (uit die mond van ’n wyse persoon): “Geduld is nie bloot net die vermoë om te kan wag nie; wat tel is hóé ons wag.”
Gedagte vir die dag: Seën!
Die Here sal julle seën en julle beskerm … (Numeri 6:24)