Dié persoonlikheidslose motors is deesdae oral te sien en dit wil voorkom asof die bestuurders hulself die “vryheid van die pad” toeëien én nuwe verkeersreëls optower so ver soos hulle ry.
Alles vir Maandag 3 Februarie 2020
Haval se H2 beïndruk
Wanneer jy hoor van ʼn nuwe fabrikaat wat sy voete in Suid-Afrika probeer staanmaak en dit is ʼn Made in China-voertuig, wil ʼn mens jou amper blind hou.
Honderde bykomende polisielede in Wes-Kaap ontplooi
Die Wes-Kaapse regering wil só die moordsyfer oor die volgende tien jaar te halveer.
MRK se sensasiesoekery is klad op sy naam
Die MRK moet beslissend teen Jones optree – hierdie is nie die eerste keer dat Jones, en by implikasie die MRK, so laakbaar optree nie, skryf adv. Glynnis Breytenbach.
20 dood ná stormloop tydens kerkdiens
Die polisie het die pastoor wat by die byeenkoms gepreek het, versoek om hom vir ondervraging oor te gee.
Die barmhartige ‘Sherlock Holmes’
Hy probeer weer die menswees in mense herstel deur vir hulle nuwe hoop en ’n kans in die lewe te bied – hulle moet dit net kies.
Metropolisiebeampte vas vir roekelose bestuur
Die polisiebeampte en drie insittendes is beseer.
Grondonteiening: TLU dreig met internasionale regsaksie
“Enige verandering aan die Grondwet wat neerkom op diskriminasie teen eiendom wat deur wit mense besit word, sal die wettigheid van die Grondwet in die gedrang bring.”
Só kan groente en vrugte sooibrand genees
Sy stel voor mense maak ’n gesondheidsdrankie van spinasie, seldery, beetblare, blomkoolblare, ment, komkommer, suurlemoensap en skil, gemmer en vinkel. “As jy daagliks dié drankie geniet, sal jy sommer in ’n japtrap beter voel.”
Verbruikersake: Vliegkaartjieversekering vir SAL
Is dit dus nodig om geld te bestee aan reisversekering wat dekking vir jou vliegtuigkaartjie verleen indien die lugdiens waarmee jy vlieg, insolvent verklaar word? Ina Opperman het gaan uitvind.
Duisende rande vir inligting oor Stellenbosch-moord
Verster se 14-jarige seun het destyds met gholfstokke op die verdagtes afgestorm.
Vandag se sportnuus
Djokovic jaag nou Federer se rekord.
Tshwane voor hof oor Wonderboom-lughawe
Die WAIG sê hulle saak hou verband met die oënskynlike wanaanwending van openbare fondse.
Resep: Sjokolade-wieletjies
Dié lekkerny maak jy sommer in die mikrogolf.
Gestremde brand amper dood; ma tronk toe
Sy het hom op die bed gesit en paraffien oor hom uitgegooi.
Swemmer in Valsbaai vermis
Die vermiste man se minderjarige dogter is in hul voertuig in die strand se parkeerarea gevind.
Helpende Hand se water les dors en voed die siel
Helpende Hand is opgewonde om bekend te maak dat hy van vandag af die suiwerste natuurlike mineraalwater uit die hartjie van die Magaliesberg aan die publiek beskikbaar stel. Nie net is dit spotgoedkoop nie, dit gaan ook vir ’n goeie doel.
Walvis gered by Yzerfontein
Een van die vrywilligers moes oor die rand van die boot hang, terwyl iemand hom aan die enkels vashou.
Nuuskommentaar: Die ‘vermiste’ tweede referendum
Gesprekke en openbare diskoerse oor die uitkomste slaan onroerbaar vas by die tweede referendum wat nooit plaasgevind het nie.
Varsgebekkig: fotofop
Jy sal waarskynlik maklik ‘n “fotofop” of ‘n “fopkiekie” op sosialemediawebwerwe soos Instagram raaksien.