Bloemfontein sien weer eens nie hul helde nie.
Alles vir Woensdag 5 Februarie 2020
Vrou dood ná ‘polisie’ egpaar kaap
Die verdagtes het later langs die R55 gestop en die egpaar aangesê om uit te klim en weg te hardloop.
Onderwys in gesprek – Kommer oor leerdersterftes, plasings
In hierdie episode kyk ons na die aantal onnatuurlike sterftes in Gautengse skole in Januarie, asook probleme rondom plasings van leerders in Gauteng en die Wes-Kaap.
#JongStemme: Feminis of feminazi?
Is feminisme besig om weg te beweeg van die oorspronklike stryd vir gelyke regte en nader aan die gegewe titel van “feminazi”?
Superleggera laat jou soos 007 voel
Maroela Media het met die asemrowende DBS Superleggera gaan ry en so ʼn bietjie soos James Bond, oftewel 007, gevoel.
Luister in 3 minute: Mantashe sê myne kan self krag opwek
Die hoofsake wat in vandeesweek se 3 Minute, 3 Sake bespreek word, is: Mantashe se uitsprake oor elektrisiteitvoorsiening, die Absa-aankopebestuurdersindeks bly swak en sakestatistieke oor likwidasies wek kommer.
Onderkry is min vir dié sportman
5 Desember 2011 is waarskynlik ’n dag wat die 27-jarige Alan Britnell lank sal onthou, maar ’n skitterende Ironman-buiging blaas hernieude lewe in sy sportloopbaan.
2 sterf toe 3 vragmotors bots
Twee van die vragmotorbestuurders het in die ongeluk omgekom.
Miljarde wit skoenlappers sak toe op Gauteng
Dié jaar se migrasie van pionierwitjies is die grootste sedert 1966.
Pelosi skeur Trump se toespraak op
Dit was tydens vanjaar se staatsrede weer duidelik dat dié twee nie juis ooghare vir mekaar het nie.
Minister oor vordering met bek-en-klouseer
Die minister van landbou, Thoko Didiza, en top-amptenare van haar departement het breedvoerige besonderhede verskaf oor die huidige uitbraak van bek-en-klouseer in Suid-Afrika, en die prentjie lyk nie goed nie.
Podlitiek: 30 jaar ná FW praat, Maimane en Steenhuisen vir mekaar kwaad
Podlitiek gesels vandeesweek oor Mmusi Maimane wat vir John Steenhuisen as “Judas” beskryf het, asook hoe FW de Klerk se bekende toespraak van 2 Februarie 1990 dertig jaar later onthou word.
Duisende batterye uit selfoontorings gesteel
ʼn Totaal van 703 gesteelde batterye is reeds vanjaar aangemeld.
Oorstromings bedreig suide van Nieu-Seeland
ʼn Gesin vertel van hul angswekkende nag in ʼn hut op ʼn gewilde staproete toe vloedwater hulle vasgekeer het.
Luister: Simoné Pretorius oor teenpoolrolle op die kassie
“Daar was al ooms wat my kom uittrap het in die Spar oor Irma Humpel van ‘Vir die voëls’ so kwaai is. Maar ek dink René kry definitief die meeste raas.”
Nuuskommentaar: Die kanker van korrupsie
Suid-Afrika verdien om na verwys te word as land waar korrupsie endemies geword het.
10 op skip het koronavirus
Die dodetal het in ’n enkele dag met 65 gestyg.
4 gesoek ná moord in Louis Trichardt
Die man is na ’n hospitaal gehaas waar hy by sy aankoms dood verklaar is.
Beurtkrag wél nou tydens spitsverkeer
Eskom moes noodgedwonge van sy voornemens afsien en beurtkrag instel tydens spitstye.
Tiener vas vir moord op sy oupa
Die twee het ʼn woordewisseling gehad en die seun het ʼn windbuks gaan haal.