Proteas klop wêreldkampioenspan in eerste eendagwedstryd onder De Kock se leiding.
Alles vir Woensdag 5 Februarie 2020
Winckler en kroos deel Vadersdagboodskap
Vandag kan elkeen van ons dankbaar wees vir ‘n Hemelse Vader wat elke dag by ons is. Luister hier na Aletté-Johanni Winckler en haar kroos se spesiale voorlesing uit “Gediggies vir vrolike gesiggies”.
Annelien se kombuis: Rooiworsiesouttert
Die resep bied die opsie om sommer van jou oorskietvleis te gebruik.
Lesotho se eersteministersvrou gee haarself oor
Volgens die polisie het Maesaiah Thabane in Suid-Afrika geskuil.
Struggle-veteraan Derrick McBride sterf
McBride is die pa van Robert McBride, voormalige hoof van die onafhanklike polisieondersoek-direktoraat (Opod).
Wits-studente gaan op eetstaking
“Ons gee die universiteit tyd tot die einde van hierdie week om dit reg te maak of daar sal ‘n stilstand kom.”
Gedagte vir die dag: Versluier
Nou sien ons dinge net vaagweg soos in ‘n dowwe spieël, maar eendag sal alles vir ons galshelder wees. Nou verstaan ek net ten dele, maar eendag sal ek ten volle verstaan, net soos God my nou ten volle verstaan. (1 Korintiërs 13:12)