‘n Gesukkel op ’n nat Emirates Airline-park, maar die Lions het hul eerste oorwinning van die seisoen.
Lees meerAlles vir Saterdag 8 Februarie 2020
Groot dele van Gauteng onder water
Altesaam 13 motors het in die water oor laagwaterbrûe vasgeval.
Moordenaars van bejaarde egpaar skuldig bevind
Fanie en Colleen Engelbrecht is op Moedersdag 2018 wreed vermoor nadat hulle van die kerk af tuisgekom het.
Drie dwelmmuile vas op OR Tambo
Dwelms van sowat 30kg in die verdagtes se tasse en om hul lywe vasgemaak.
Mej. Heelal terug in SA
Die eerste ding wat Zozibini Tunzi wil eet noudat sy terug is in Suid-Afrika, is Nando’s.
Fanie Viljoen: ‘Ek wens ek het destyds dié skryfwenke gehad’
Fanie Viljoen, bekroonde kinderboekskrywer en kunstenaar, deel sy lys van skryfwenke.
2-jarige brand dood; jong man sit lewenslank
Die beskuldigde het in ʼn hewige woordewisseling met die kind se ma betrokke geraak.
Nóg beurtkrag volgende week
Die GEPF het ook vure doodgeslaan rakende die gebruik van lede se geld om Eskom se skuld te delg.
Vyf leerders in week oorlede, twee verkrag
Panyaza Lesufi vra nou vir ʼn “goddelike ingryping”.
Kommer oor veiligheid van GPS-horlosies vir kinders
ʼn Gesin van Pretoria-Oos het ʼn nare ondervinding gehad met ʼn slimtoestel wat veronderstel is om te help om hul kinders veilig te hou.
Honderde sonder krag weens reën, beurtkrag
City Power het Saterdag meer as 600 klagtes ontvang.
Federer, Nadal verbeter tennisrekord in Kaapstad
Danksy dié wedstryd is miljoene vir liefdadigheid ingesamel.
Klagte teen SAID-hoës laat vaar
Die paneel het ooreengestem daar is geen redelike kans op suksesvolle vervolging wat een van die aanklagte betref nie.
Mbali Ntuli wil vertroue in DA herstel
Te veel beleidsbesluite word deur slegs ʼn paar mense geneem en dan hoor gewone DA-lede maar net daarvan.
Gedagte vir die dag: Dit neem tyd …
“Die Here is naby die gebrokenes, Hy help die moedeloses” (Psalm 34:19)