“Die gesondheidsdepartement is jaar ná jaar een van die departemente met die swakste oudits en die belastingbetaler kan nie ’n belastingverhoging bekostig om bloot nóg ’n regeringsbeleid (wat gedoem is om te misluk) te befonds nie.”
Lees meerAlles vir Maandag 10 Februarie 2020
TLU SA hoopvol oor klein afname in plaasaanvalle
TLU SA hoop dat die afname in plaasaanvalle en -moorde gedurende Januarie 2020, in vergelyking met die statistiek van ʼn jaar gelede, vir die res van die jaar sal voortduur.
Ses vas oor miljoene se bedrog
Die Valke in die Vrystaat het ʼn sindikaat oopgevlek wat glo onwettig betaalstrokies en bewyse van betaling geskep het waarmee banke met meer as R6,6 miljoen bedrieg is.
Sewe Gauteng-skoliere sterf binne ʼn week
Panyaza Lesufi, Gautengse LUR vir onderwys, het sy meegevoel betuig nadat nog twee leerders in die provinsie gesterf het. Dit bring die getal sterftes onder skoliere op sewe te staan die afgelope week.
Nóg ʼn mortier in dam gevind
Nóg ʼn mortier is in die Strelitziadam in Uitenhage gevind. Dit is tot dusver minstens die 20ste mortier wat in dié dam opgespoor is.
ToekomsVenster: God is ’n waarmaker van sy Woord
Beloftes in Jesaja het te doen met die reën van genade maar ook fisiese reën wat die Here in sy goedheid oor die aarde laat uitsak. Dit is van die mooiste tekste wat ʼn mens kan lees.
Eskom-saak oor tariewe nie dringend, gelas hof
Die hooggeregshof in Pretoria het beslis Eskom se aansoek teen die Nasionale Energiereguleerder (Nersa) oor kragtariewe is nie dringend nie.
Pepper toe die sondaar ná verloofring verdwyn
Sy het nié gejok toe sy vir haar verloofde gesê het die hond het haar verloofring “geëet” nie.
Indië takel geraasbesoedeling op unieke wyse
Die beginsel is eenvoudig: Hoe meer jy op die toeter lê, hoe langer neem dit vir die verkeerslig om oor te slaan.
Die wêreld in foto’s – 10 Februarie 2020
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
SA onnie in China wil klas gee ondanks virusvrese
“Hoewel ek my gesondheid in gevaar stel, is ek meer as gewillig om my hulp aan te bied in dié moeilike tye.”
Gee ’n ja-tree vir vervolgde Christene
Te midde van talle mense wat ernstige druk ervaar, en dikwels soms die hoogste prys vir hul geloof betaal, het die organisasie ook getuienis van hierdie Christene wat vertel van hoop en God se goedheid en genade.
Nóg ʼn BMW-blitsbuksie
Dit is moeilik om die M135i op te som.
Gautengse man ontvoer, beloning uitgeloof
Trevor Erasmus se goue Kia Picanto is later die aand verlate gevind.
Inligting in die 2020’s: ’n Era van alternatiewe
Maar soos enige paradigmaskuiwende inligtingsrewolusie, het die internet-era ook negatiewe en omstrede gevolge.
UKZN skort klasse op
Die universiteit se studenteraad sal na verwagting Dinsdag met die universiteit se bestuur vergader.
Foto’s: kykNET se 10de Fiëstas in styl aangebied
kykNET se tiende Fiësta-toekennings is gisteraand (9 Februarie) in die Kunstekaap-teater in Kaapstad aangebied en die geleentheid is ook regstreeks op kykNET uitgesaai.
Arno finaal gegroet: ‘Hy was ʼn liefdevolle seuntjie’
“Hy was ʼn lagbekkie wat een grappie na die ander gemaak het en hy was almal se maatjie.”
‘Plaas Eskom ook in sakeredding’
Dít volg nadat Cosatu onlangs ʼn plan voorgestel het om Eskom uit sy finansiële verknorsing te help. Volgens dié plan moet die OBK R245 miljard van Eskom se skuld oorneem.
Resep: Stokbrood
Vergeet van winkelbrood en bederf jou gaste met dié broodjies oor die kole!