Ek’t gewonder – hoekom sou Mercedes-Benz twee motors vervaardig wat amper identies is? Nadat ek met hulle albei gery het, verstaan ek egter hoekom.
Alles vir Woensdag 12 Februarie 2020
Mediese nalatigheid kos departement miljoene
Die departement wil uitbetalings weens eise vir mediese nalatigheid beperk, deur pasiënte in dieselfde hospitaal te behandel waar nalatigheid aanvanklik plaasgevind het.
Wen: Fliek plaas soeklig op waterbesoedeling
“Dark Waters” word tans vertoon by uitgesoekte teaters in Suid-Afrika. Hierdie rolprent help om opnuut die soeklig te plaas op plaaslike en internasionale omgewingsake, en benadruk die belangrikheid van waterkwessies in ʼn land waar daar dikwels vrae gevra word oor watergehalte.
Zuma nie te ‘siek’ vir staatsrede
Zuma sou dalk die staatsrede misloop weens sy klaarblyklike “siektetoestand”.
Hawelose gholfjoggie kwalifiseer vir professionele toernooi
“Toe hy sê hy wil professioneel gholf speel, het ek nie gedink hy is ernstig nie. Maar ek kon nie van die gevoel ontslae raak dat daar iets spesiaals aan hom is en dat God met my praat nie.”
’n Klap van die windmeul weg?
Om klappe uit te deel is Rusland se jongste sportgier.
Podlitiek: Winde wys polisiemag, SAL weer betrag en ʼn toekoms sonder krag
Podlitiek gesels vandeesweek oor Alan Winde se nuwe polisiemag, Gwede Mantashe se uitlatings oor die SAL en Cosatu se voorstel dat pensioenfondse aangewend word om Eskom se skuld te delg.
Hoof van nasionale lotery neem vrywillige verlof
Dít volg nadat GroundUp beweerde gevalle van korrupsie by die NLC onthul het.
Gedig: Bikini-parade
Uys Krige se gedig oor die Bikini-parade op Kampsbaai
Omvattende seksvoorligting – waar staan ons?
Terwyl sommige ouers en onderwysers geen probleem met die leermateriaal mag hê nie, bly die beginsel dat die staat ouerlike keuse – veral met betrekking tot sensitiewe, waardebelaaide kwessies soos seksualiteitsvoorligting – moet respekteer en in ag neem.
Storm eis talle lewens in Europa
Storm Ciara is skaars uitgewoed of ʼn nuwe storm dreig met verwoesting.
1 dood, talle beseer toe boom op bussie val
Reddingswerkers moes die boom stuk-stuk van die bussie af lig.
Lance James steeds in hospitaal
Sy dogter en kleinseun het ingevlieg van Londen af om by hom te wees.
Zondo: Beweerde omkopery by SAAT
Die kommissie wil nou sy fokus verskuif na beweerde korrupsie by Prasa.
Nuuskommentaar: Sal die regte SA asseblief opstaan?
Terwyl daar ’n groot poging aangewend word om deur die 30-jaar-herdenking van oudpres. Nelson Mandela se vrylating, en in die aanloop tot vanjaar se staatsrede Donderdag, entoesiasme te wek, word sake inteendeel erg bemoeilik deur ongure optredes en blapse vanuit alle kante van die politieke spektrum – die president ingesluit.
Geen beurtkrag Woensdag
Dié geluk kan egter van korte duur wees.
Vandag se sportnuus
All Blacks wil hê Bokke moet in die Rugbykampioenskap bly.
Annelien se kombuis: Eenpot-beesvleisrisotto
“Wanneer tyd letterlik jou baas word en tyd in die kombuis word tot die minimum beperk, het ek ʼn oplossing vir jou.”
Provinsie betaal miljoene ‘foutiewelik’ aan munisipaliteit
Die betaling is boonop nie in die provinsiale staatskoerant aangedui nie.
Dubbele moord ná skoolseun met mes gesteek is
Woedende lede van die gemeenskap het die verdagte opgespoor en hom aangerand.