Ons bely in beginsel dat God oor ons lewe regeer en dat alle mag aan Hom behoort, maar in die praktyk leef ons in twee koninkryke.
Alles vir Donderdag 13 Februarie 2020
4-jarige se noue ontkoming met slang
Onder die Lessing-huishouding se toiletsitplek het ’n wipneuskobra moontlik dae lank opgekrul gelê.
Kompetisie lig sluier oor bakkies se laaivermoë
Die tydskrif Leisure Wheels het onlangs sy bakkie van die jaar aangewys. Ek wil in die artikel egter fokus op die skokkende ontdekking waarop daar in die proses afgekom is.
Dertig jaar ná die onderhandelinge
Dit sal nie help om die verdeeldheid onder Afrikaners van drie dekades gelede weer te laat opvlam nie. Die groot vraag is nie hoe ons in die huidige krisis beland het nie, maar hoe ons hier gaan uitkom.
SA’ners kwaad oor skyfies van mark af gehaal is
Lay’s het dié nuus op Twitter aangekondig en sedertdien het aanhangers van dié peuselhappies hul misnoeë oor dié besluit uitgespreek.
Wonderboom-lughawe: Munisipaliteit wil appelleer
Tshwane-munisipaliteit sê dit is in belang van die lughawe dat hulle teen die hofbevel appelleer.
Nóg ’n wag in transitorooftog ernstig gewond
Die sekerheidswag het enkele meter van die voertuig gelê.
Taalgebruik: Kweek, groei of teel?
Gebruikers van Afrikaans struikel soms oor die verskil tussen “kweek” en “groei”. Taaltoffie stel ondersoek in.
Koronavirus beïnvloed wêreldsport
Die Olimpiese Spele gaan in die stadium voort, maar ander sporttoernooie is reeds afgestel of hang in die weegskaal.
Rolene Strauss se baba gebore
“Welkom klein liefde. Ons is so dankbaar om jou in ons familie van vier in te verwelkom.”
‘Ryk plaasboer’ gesoek vir bedrog
Gerhard Olivier het glo plaastoerusting aan kliënte verkoop, maar nooit die goedere gelewer nie.
Kaapse prokureur geskiet
Dit volg nadat ’n advokaat in Desember by ’n vulstasie in Mitchells Plain doodgeskiet is.
Foto’s: Proe-proe deur die Overberg
Die Kaapse Overberg is beslis nie net ryk aan geskiedenis, gasvryheid en kleurvolle landskappe nie, maar is ʼn lushof van geure, teksture, smake en tradisies. Kom reis proe-proe vir ʼn wyle saam met ons deur die ongelooflike Overberg.
Legendes in aksie ten bate van Aussie-brandslagoffers
Lara, Tendulkar, Ponting en Gilchrist draai weer die horlosie terug ten bate van die Australiese veldbrandslagoffers, terwyl Krieket Australië meer as $7 miljoen ingesamel het.
Muise wen toe die prys vir beste foto
ʼn Foto van twee muise, wat op ʼn moltreinplatform in Londen oor ʼn stukkie kos baklei, is sopas as die Natuurfoto van die Jaar aangewys.
Tien vas vir moorde op zama-zamas
Die groep het op polisiebeamptes losgebrand en die beamptes het teruggeskiet.
Ope brief aan pres. Cyril Ramaphosa
“Daardie aand, blyk dit nou, het bloot ʼn nuwe era ingelei waarbinne ons, soos die spreekwoordelike padda in die louwarm water, gelok is na ʼn valse sin van sekuriteit.”
Koronavirus: WGO plaas 13 Afrikalande op hoë gereedheidsgrondslag
Suid-Afrika is een van dié lande.
Ja-woord nou op Google Maps te sien
Een van sy familielede, wat in Kanada bly, het hom in kennis gestel dat sy jawoord só groot is dat dit op Google Maps te sien is.
Hof sê oor Wonderboom-lughawe
“Die besluit om die lughawe te sluit het vernietigende gevolge gehad vir die besighede wat op die lughawe bedryf word.”