“Dit is maklik om meegevoer te raak in die kommersialisering van Valentynsdag, veral as ons oorval word met plasings op sosiale media, advertensies en die druk om mekaar met duur geskenke te oortref.”
Alles vir Donderdag 13 Februarie 2020
Verdagtes vas vir besit van ietermago, luiperdvel
Die polisie het inligting opgevolg oor verdagtes in ʼn Mercedes-Benz met ʼn ietermago in die kar.
Nuuskommentaar: Kan tegnokrasie SA se inploffing keer?
Ideologiese stompsinnige idealismes kan ’n land enorme skade berokken.
’n Musiekster om dop te hou: Heidi
Dié Vrystaatse meisie is reg om plaaslike verhoë, en die harte van Afrikaanse musiekliefhebbers opnuut te oorrompel met haar borrelende persoonlikheid en aansteeklike melodieë.
Resep: Sjokolade-tiramisu met grondboontjiebroshappie
Ryk, romerig en deftig!
Vandag se sportnuus
Boucher wen sy eerste T20 aan die stuur van die Proteas met een lopie, terwyl Ngidi die groot held is.
Beurtkrag: Só lyk Donderdag se vooruitsig
Die stelsel bly kwesbaar.
Een dood, verskeie beseer na treine bots
’n Man en ’n bejaarde vrou was in een van die waens van die passasierstrein vasgekeer.
Zuma nie by staatsrede, sê parlement nou
Die parlement het Woensdag gesê hy het ’n fout begaan toe hy vroeër die dag op Twitter bevestig het dat oudpres. Jacob Zuma vanjaar se staatsrede gaan bywoon.
Gedagte vir die dag: Detail
“U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die skoot van my moeder.” (Psalm 139:13)