Semenya en Simbine hardloop ook spogtye.
Alles vir Woensdag 19 Februarie 2020
Liggaam in plantasie gevind; familie van bruinkopman gesoek
Die liggaam van ʼn jong man is Maandag in ʼn vlak graf buite Machadodorp gekry.
Beurtkrag moontlik vandag
Eskom sê hy is van sy bykomende opwekkingskapasiteit kwyt.
Nuuskommentaar: Lieg die media en politici?
Die waarheid is nie net ’n woordjie wat aangepas kan word na aanleiding van die kompleksheid van ’n saak nie.
Vandag se sportnuus
Beast is in Amerikaners se span van die week.
Annelien se kombuis: ‘Milkybar’-sjokoladesplinterkoekies
“Hierdie koekies is krakerig en bros met die heerlike smake van Milkybar-sjokolade wat trou met die vanielje-en-jogurtversiersel.”
Mnr. X impliseer Myeni by Zondo-kommissie
ʼn Getuie wat in camera voor die Zondo-kommissie na staatskaping getuig, het Dinsdag bekend gemaak hoe hy geld na die Jacob Zuma-stigting gekanaliseer het in opdrag van Dudu Myeni, gewese SAL-voorsitter.
Malema, EFF in hof oor ‘apartheidswet’
“Aanhitsing om ’n misdaad te pleeg kan nooit as spraakvryheid, soos Julius Malema en die EFF dit wil hê, beskerm word nie.”
Pa vas ná hy glo vier kinders vermoor
Volgens die polisie is die man in hegtenis geneem nadat die motor waarin hy en ʼn onbekende persoon gery het, voorgekeer en van die pad af getrek is.
Gedagte vir die dag: Vars vrugte: Vreugde
U het vir my meer vreugde verskaf as dié met graan en wyn in oorvloed. Ek sal in vrede gaan lê en slaap, want U alleen, o Here, laat my veilig woon. (Psalm 4:8-9)