Soos wat ’n verstarde Mark Boucher ná die wedstryd gesê het: Die span het in elke liewe faset van die spel gesukkel. En nie ’n bietjie nie, sommer BAIE.
Alles vir Saterdag 22 Februarie 2020
Gedagte vir die dag: Vars vrugte: Vriendelikheid
Raak saam met alle ander slegte dinge ontslae van alle bitterheid, woede, wraak, geskel en gevloek. Wees eerder vriendelik met mekaar. Gee vir mekaar om. Vergewe mekaar soos God julle vergewe het op grond van wat Christus gedoen het.” In ’n wêreld vol haat is vriendelikheid en liefde baie opvallend. (Efesiërs 4:31-32)