’n Egpaar het Dinsdagoggend verbete teruggeveg toe hulle op hul kleinhoewe in die omgewing van Kameeldrift in die noorde van Pretoria aangeval is.
Alles vir Dinsdag 25 Februarie 2020
Foto’s: 21-jarige vlieg met haar drome
“Ek het al in die kort rukkie wat ek vlieg besef dat elke keer wat ek in die lug is, dit anders en mooier lyk as die vorige keer.”
Gedwonge sterilisasie ‘wreed, vernederend’
In sommige gevalle wou hospitaalwerkers glad nie hul samewerking gee nie, of was hulle openlik vyandig.
Uitdrukking: ʼn Regte tor
Wanneer noem ons iemand “‘n regte tor” en waar kom ons daaraan? Taaltoffie stel ondersoek in
Vakbonde, SAL-sakeredders steeds haaks
Die vakbonde dreig om ʼn interdik te bekom om die vrystelling van ʼn sakereddingsplan vir die sukkelende staatslugdiens te stuit.
Luister: Wiele2Wiele raak jonk van gees met die Citroën C3
Hierdie week raak Wiele2Wiele jonk van gees met die Citroën C3 en gee waardevolle wenke oor kragopwekkers vir wanneer jy en jou 4×4 die bos wil aanpak.
Motoris ploeg in skare in by Duitse karnaval
Die man het glo doelbewus teen ’n hoë spoed in die skare ingejaag. Talle kinders is onder die beseerdes.
Trump se verhoor: Wat het regtig gebeur?
Die vervolgingsaak teen president Donald Trump van die VSA is verby, tog gaan die Demokrate voort met hul dreigemente van ondersoeke teen hom, skryf Rhoda Kadalie.
‘Skull Breaker’ op TikTok: Ouers móét weet
“Ek het geskree dat ek ʼn ambulans nodig het. Ek het gedink ek gaan my lewe verloor as gevolg van hierdie speletjie en ek moes dit nooit gedoen het nie.”
Boekresensie: Dit proe soos huis
ʼn Kookboek tjokkenblok vol nostalgiese koesterkos en pragfoto’s met Herman Lensing se herinneringe aan sy ma.
Wanneer kinderherinneringe weer lewe kry
My eerste kinderherinnering het lewe gekry toe ek die gevoel onthou asof ons in ʼn ander land inry, soos wat die pad kronkellend afdaal deur die bloekomboomwoud.
Man gevonnis na verkragting van blinde bejaarde
Hy het ’n serp in haar mond gedruk en haar toe verkrag.
Koronavirus: ‘Berei voor vir pandemie’
“Dit is nie net ’n Chinese kwessie nie, dit beïnvloed die hele wêreld.”
Video: Duisende kyk al na St. Lucia se snuffelende seekoei
Die diere gee ʼn ander betekenis aan St. Lucia se “naglewe”.
Partytjietyd vir Kurt Darren op Top-20
“Nonna” bly die week in die nommer een-posisie.
Video: Geliefde optelhond gevind
Bennie kan nou sy vrou en skoonma ter ruste lê sonder om hom oor Jessie te bekommer.
Nuuskommentaar: Is saad van selfvernietiging reeds in begroting geplant?
Vanoggend is berig dat verskeie ekonome meen dat Suid-Afrika binnekort rommelstatus gaan verwerf, ongeag wat in môre se begrotingsrede staan.
Vyfde verdagte vas ná grusame moord op ma
Dit het ook intussen aan die lig gekom dat ’n versekeringspolis voor die slagoffer se dood in haar naam uitgeneem is.
Ope brief aan die president: U is heel eerste aan God verantwoordbaar
“Laat ons nie doekies omdraai nie, Meneer die President.”
‘SA Express skuld gʼn miljarde’ – bestuur
Die lugdiens het R1,2 miljard ontvang wat afgebaken is om banklenings af te betaal.