“In dieselfde asem stel ons voor dat ondersoek ingestel word na die moontlikheid dat die wisselkoers nie ʼn invloed op die rentekoers van beleggings het nie. Beleggings is deel van vele bejaardes se aftreeplan en veranderinge aan die rentekoers daarop, kan so ʼn plan maak of breek.”
Alles vir Woensdag 26 Februarie 2020
Nóg brandstof uit Transnet-pype gesteel
Dit lyk of die diefstal al ʼn geruime tyd duur.
Triumph Speedmaster – die rustige Bonneville
As daar nou één ding is wat reg in Triumph se hand gespeel het, is dit die skielike herlewing van retro-motorfietse.
Fietsryers reis kilometers vir gestremde vriend se droom
“Dit is lekker om deel te neem aan hierdie projek, want die hele gemeenskap van Harrismith is agter ons.”
Veganiste kan solank lippe aflek vir Cadbury-sjokolade
Dit is die eerste keer in dié sjokoladevervaardiger se 196 jaar lange bestaan dat die kenmerkende suiwelmelk, soos ook op hul verpakking te sien, nie in hul sjokolade gebruik sal word nie.
Hooflanddros geskors weens korrupsie-bewerings
Nair het onder meer die hoëprofiel-borgtogaansoek van Oscar Pistorius hanteer.
Nuwe SA reeks bekyk families, vriende en verlies
Nadat Deon Meyer se Trackers verlede jaar rekords laat spat het, het M-Net nog ʼn Suid-Afrikaanse reeks genaamd Still Breathing wat vanaand op die kassie begin.
Ontvoerde leerder gevind
Die omstandighede rakende die graad 8-leerder se terugkeer is in dié stadium nog onduidelik.
Studie onthul tienerverhoudings vol manipulasie
Dié rillerstorie speel hom egter daagliks in tienerverhoudings af. ’n Studie deur dr. Louisa Stoker-Braun onder jong Afrikaanse tieners toon dat hedendaagse tienerverhoudings vol manipulasie, mishandeling en vernedering is.
Munisipaliteit sleep Eskom hof toe oor afsny van krag
Dié dorpe sal nou tóg Maart nog krag hê.
Nortjé mik vir T20-wêreldbeker
“Dit is ongetwyfeld een van my doelwitte van die jaar.”
Geboorte van (s)kattige cheetah-welpies ‘wetenskaplike deurbraak’
Alle vorige pogings om groot katte soos jagluiperds en leeus deur IVF te bevrug, was tot dusver onsuksesvol.
7-jarige sterf in bendekruisvuur
Die polisie het met hul aankoms ’n ernstig gewonde kind aangetref.
Die nie-oppermagtige en onstabiele Grondwet
Hoe belangrik die denkbeeld van grondwetlike oppergesag ook al mag wees, is dit egter wesenlik vals. As jy daarop vertrou, soos dit afgelope dekades aan die Suid-Afrikaanse publiek verkondig is, staar ontgogeling jou in die gesig, want die ware toedrag van sake sien heel anders daaruit.
Apologie vir apartheid – ja of nee?
Net soos ’n eeu gelede staan die Afrikaners weer uitgelewer aan ’n regering wat hulle onverskillig en dikwels aktief vyandig beskou. Ons kan dit nie laat by ’n blote morele veroordeling of skuldbekentenis nie, skryf Leopold Scholtz.
Video: Jy sal nie sommer sy naam met ’n plank kan slaan nie
’n 62-jarige voormalige marinier ‘plank’ langer as ’n normale werksdag om nuwe wêreldrekord op te stel.
Vrystaatse munisipaliteit moet opdok om salarisse te betaal
’n Bedrag van R2,5 miljoen gaan na verwagting Woensdag aan die munisipaliteit betaal word.
Nuuskommentaar: SA skandes voor begroting
Die voorbeelde wat hierbo genoem word, is maar net enkele van die skandale wat die land nou skynbaar onstuitbaar tref.
Vermoorde Tazné: Ramaphosa sê jammer
“Ons as regering is jammer dat iemand wat nooit op parool vrygelaat moes wees nie, wel vrygelaat is.”
Bakhand-Prasa kry ook reddingsboei
Die minister van finansies sê die meeste Suid-Afrikaners benodig ʼn doeltreffende pendelspoorstelsel, eerder as ʼn lugredery.