Herstelwerk kan tussen vier en sewe dae duur.
Alles vir Vrydag 28 Februarie 2020
Resep-video: Biltongtert
Dié resep is doodmaklik en ʼn heerlike happie as die honger knaag.
Vandag se sportnuus
Suid-Afrikaanse bofbalspeler verlaat die Major Baseball League om in Japan te speel.
Covid-19: Nog ʼn geval in Afrika; eerste in Nieu-Seeland
Die derde geval van die koronavirus, oftewel Covid-19, is in Afrika bevestig.
Cosatu verklaar amptelik oorlog teen Mboweni-begroting
Die vakverbond Cosatu het nou oorlog verklaar teen die regering se besluit om uitgawes aan staatsdienssalarisse te verminder.
Kaapse treine: Derduisende gestrand toe Eskom krag sny
Elektrisiteitstoevoer na die Kaapstad-treinstasie asook ander stasies oor dele van die Wes-Kaap is Donderdag deur Eskom afgesny weens wanbetaling.
Koronavirus: SA burgers in Wuhan huis toe gebring
Die virus het vermoedelik sy oorsprong gehad by die vleis van wilde diere wat by ʼn kosmark in Wuhan verkoop is.
Gedagte vir die dag: Diepdinkdag
HERE, U deursoek my en ken my. U weet of ek sit en of ek opstaan, U ken my gedagtes van ver af. Of ek op pad is, en of ek gaan lê, elke oomblik weet U waar ek is. (Psalm 139:1-3)