Die verdagte het die polisiebeampte se dienswapen glo gegryp en hom summier doodgeskiet.
Lees meerAlles vir Saterdag 29 Februarie 2020
Superrugby: Stormers kry die Blues op Nuweland
Hoe sê die kwaadwilliges op Nuweland? Jy wen nie die Superrugbyreeks in Februarie nie.
Klagte teen munisipale bestuurder oor riool in veld
ʼn Pomp is glo vroeër gesteel en die rioolvuil word sedertdien in die veld uitgepomp.
Familie rou na soveelste kind weens bendegeweld sterf
“Om dan jou kind daar te sien lê … Ek kan nie die pyn beskryf nie.”
Kans om koronavirus te stuit al hoe kleiner
Heelwat meer mense kan sterf, sê die WGO.
Superrugby: Sharks gee Reds bloedneus
Hulle het hiermee ook die spook van Brisbane begrawe.
Verbruikersake: Gimnasiumpyne
Verbruikers wat hul Nuwejaarsvoornemens nagekom en in Januarie by die gimnasium aangesluit het om van 2019 se rolletjies om die middellyf ontslae te raak, is nog hard aan die oefen, maar dit beteken nie hulle het nog nie agtergekom dat daar ander pyne aan ’n gimnasium is as stywe spiere nie.
Student begin petisie oor parkeerprobleem by Tuks
Studente word geteister deur karwagte, misdadigers en die metropolisie.
Yoshi die karetskilpad nou naby Australië
Haar opsporingstoestel wys sy het die laaste paar dae stadiger begin swem.
Nuwe perseel vir Zondo-kommissie
Die besluit is as ʼn oorwinning vir dienslewering bestempel.
Duisende by vermoorde Tazné se begrafnis verwag
Sy het by haar huis verdwyn en is ʼn week later dood gevind.
‘RAU TEM’ – Twee raaiselmoorde en ʼn spoor van agterdog
Allen het onlangs ʼn poligraaftoets ondergaan om eens en vir altyd sy onskuld te probeer bewys.
Video: Aussies se Labuschagne verstaan nog so ʼn titseltjie Afrikaans
“Ek was tot en met gr. 3 in ’n Afrikaanse skool.”
Nóg buurte in Pretoria dalk sonder water
Rand Water moet noodherstelwerk aan ʼn groot pypleiding doen.
‘kykNET Lekker’ binnekort op goedkoper DStv-pakket
“kykNET Lekker sluit aan by die ander kykNET-kanale om Afrikaanse inhoud bekostigbaar en toeganklik aan DStv-intekenare te bied.”
Geen beurtkrag dié naweek verwag
Die kragvoorsiener sê hy verwag dat nog opwekkingseenhede volgende week weer in diens gestel gaan word.
Befaamde Neuhoff-vyfling vier 40ste verjaarsdag
“Toe ons klein was en een van ons was stout, het ons almal ons hande opgesteek wanneer Ma gevra het wie die skuldige was.”
DA se beleid oor maatskaplike geregtigheid bekend
Swart ekonomiese bemagtiging fokus bloot op die magsoordrag van een elite na ʼn ander, terwyl die DA meen regstelling moet armes van alle rasse help.
Gedagte vir die dag: Hou aan vra
Moenie ophou bid nie. (1 Tessalonisense 5:17)