ʼn Foto, wat vandag vyf jaar gelede geneem is van ʼn familie tiere, doen weer die ronde op sosiale media en ontvang steeds lof.
Alles vir die maand Februarie 2020
Karen Zoid gesels weer eersdaags op kykNET
Van die bekendes wat in Zoid se Republiek aantree, sluit in Derek Watts, Denise Newman, AB de Villiers, Nico Panagio, Spoegwolf en Elandré.
Weerberig per ongeluk ʼn groot grap weens FB-filters
Hy was salig onbewus daarvan dat hy tydens sy uitsending onder andere soos ʼn kat, ʼn ruimteman en ʼn Olimpiese atleet gelyk het en in ʼn stadium selfs met ʼn pers snor gespog het.
‘Lord of the Rings’-skrywer se huis vir miljoene te koop
Dié besondere baksteenhuis vorm deel van die inspirasie agter die ikoniese boeke.
Kap die heilige boomstamme af, maar verwyder ook die hoogtes
Op 25 en 26 Februarie het die veelbesproke Moreleta-beraad by die NG kerk Moreletapark plaasgevind.
11 skote ná wag laatkommer aanmeld
Hy het sy vuurwapen by die huis gaan haal en gegaan na waar sy vir vervoer gewag het.
Die ‘Farao van Egipte’ oorlede
Mubarak het beplan om op die gebruiklike manier van diktators ’n dinastie op te rig en om sy seun Gamal as opvolger voor te berei. Die Arabiese opstande van 2011 het egter ’n streep daardeur getrek.
Hoe lyk Hollywood: Lizzie McGuire herleef dalk glad nie; ‘Home Alone’-ster terug op kassie
Maroela Media bied jou ʼn opsomming van dié week se jongste internasionale vermaaknuus.
Chris Chameleon: Oor lewensfases en reünies
As kind was ek nie daarvan bewus dat die lewe hom onder andere in fases afspeel nie. ʼn Mens kyk nou nie juis vanuit ʼn hoogte na jouself wanneer jy self kniehoogte is nie.
Redakteursbrief: Die oom in die koffiewinkel
By ʼn tafel skuins oorkant my kom sit ʼn ou oom. Hy lyk soos my oupa gelyk het …
40% bejaardes kry nooit besoek van kinders, wys verslag
ʼn Studie wat in 2019 deur Solidariteit Helpende Hand gedoen is, toon dat 40% van inwoners in tehuise vir bejaardes nooit deur hul kinders op ʼn uitstappie geneem word nie, en nooit besoek van hul kinders ontvang nie.
4 dood toe skuiling brand
Die liggaam van ’n babaseuntjie is ook in die puin aangetref.
Ek wens Donald Trump was my president
Die mense wat Trump as ’n diktator uitbeeld, het klaarblyklik geen benul wat ’n diktatuur behels nie.
Jy gaan verder by die Twee Oseane moet hardloop
Maar moenie bekommerd wees nie, die afsnytyd vir medaljes sal ook verleng word.
EFF ruk op na Eskom
Die EFF is vies oor beurtkrag en voorgestelde herstrukturering by die kragvoorsiener.
DA-mosie teen OB nou ‘meer gefokus’
Die nuwe mosie is veral gemotiveer deur Mkhwebane se hofoptrede in die Wes-Kaapse hooggeregshof.
SA’ners op skip toets positief vir Covid-19
Altesaam 12 Suid-Afrikaners is tans op die Diamond Princess-skip wat reeds ’n geruime tyd in ’n Japannese hawe vasgemeer is.
Nuuskommentaar: Hoe kan ons polariserende politieke debat versag en verdraagsaamheid bevorder?
Lesersreaksies dui gereeld op die groot kloof tussen die konvensionele denkers, en diegene wat neig om samesweringsteorieë te glo en bewese werklikhede te ontken.
Barberton brand weens swak dienslewering
Plaaslike skole moes noodgedwonge vandeesweek hul deure sluit.
Groot dele van Pta-middestad sonder water
Herstelwerk kan tussen vier en sewe dae duur.