ʼn Groot getal wetstoepassers is ontplooi om geweld te voorkom.
Lees meerAlles vir Sondag 1 Maart 2020
Pro14: Cheetahs kry slae, Kings maak (weer) skandes
Die Cheetahs het nou drie tuiswedstryde wat voorlê en kan steeds by die agterdeur inglip om die uitspeelrondes te haal, maar dit gaan klippe kou kos.
TUT hervat akademiese bedrywighede
Tugstappe gaan gedoen word teen diegene wat hulle tydens die betogings aan misdaad skuldig gemaak het.
Dalk is dit mý beurt vandag?
Honde verstaan wat dit beteken om te lééf – geen verwyte oor gister en geen bekommernisse oor môre nie.
Agt jaar tronkstraf vir moord op polisielid
Die jong man het die polisiebeampte glo met sy fiets raakgery en ʼn rusie het ontstaan.
Fanie Viljoen: ‘Dit gaan mense soos ʼn vuishou in die donker tref’
“’n Mens moet veral pitkos vir die jeug gee,” verduidelik hy. “Ek hou daarvan om die grense so ʼn bietjie uit te daag wanneer ek vir dié groep lesers skryf.”
‘Betyds en binne begroting?’ vra DA oor Gauteng se nuwe hospitale
Die party sê bouprojekte van dié aard neem gewoonlik dubbel so lank en kos dubbel soveel as waarvoor aanvanklik begroot word.
Man vas ná 12-jarige spoorloos verdwyn
Forensiese toetse moet help vasstel of ʼn liggaam wat gevind is dié van die vermiste kind is.
Bekende eiendomsagentskap ondersoek oor beweerde ongerymdhede
“Polities kwesbare mense” was glo betrokke.
Protea-vroue onoorwonne in Wêreldbeker
Proteas bespreek hul plek in die halfeindstryd ná Wolvaardt se bobaas-beurt teen Pakistan.
‘Ystervrou van Garies’ (72) bied droogtehulp op spesiale manier
“Ek staan op met ʼn lied in my hart, om te weet ek doen iets om die diere en die boere te help. Dit is die mense wat vir ons kos voorsien, so ek doen dit met liefde vir hulle.”
Trump se oud-dokter ‘versteek blomkool in kapokaartappels’
Die stryd om gewig te verloor is universeel en dis oënskynlik ook nie net ma’s met kleuters wat groente in kos versteek in ʼn poging om ʼn gesonder dieet te bewerkstellig nie.
Brief aan Ramaphosa: Solidariteit verwerp ‘immorele’ Nasionale Gesondheidsversekering’
‘Vir die regering om deurlopend op sy burgers se swaarverdiende geld aanspraak te maak, is om hulle arbeid te eis – en ʼn regering wat aanspraak maak op sy burgers se arbeid, is een wat van hulle slawe van die staat maak.”
Covid-19: Só lyk SA plan om burgers te repatrieer
Die minister van gesondheid sê elke moontlike voorbereiding is getref om álle Suid-Afrikaners se veiligheid te verseker.
Twee polisiekonstabels gewond in skietery
Die voorval is aangemeld skaars enkele ure nadat ʼn Pretoriase speurder doodgeskiet is.
Begroting: Minder geld vir onderwys kwel
Duisende skole het nog nie toegang tot lopende water, elektrisiteit of behoorlike sanitasie nie.
Heinrich in klas van sy eie
Rooikop-kolwer se eerste eendaghonderdtal kelder die Aussies.
Verdagte in smokkelsaak wil glo omkoop
Die verdagtes wou glo die polisie van die kontant beroof nadat die omkoopgeld betaal is.
Bulls-blapse sorg vir nóg ’n nederlaag
Die Pretorianers is tans die swakste span op die Superrugby-punteleer.
Gedagte vir die dag: Boosheid
Maar Jesus sê vir hom: “Gaan weg, Satan, want daar staan geskrywe: “Die Here jou God moet jy aanbid en Hom alleen dien.” (Matteus 4:10)