Die Demokratiese Alliansie het Maandag gesê die party is “verhoed” om die skanderingsfasiliteit vir die nuwe koronavirus (Covid-19) by die OR Tambo-lughawe te ondersoek.
Lees meerAlles vir Maandag 2 Maart 2020
Busbestuurder voor skoliere geskiet
ʼn Busbestuurder is Maandagoggend by ʼn skool in Benoni voor skoliere geskiet.
Dodetal styg in Oos-Kaapse busongeluk
Fikile Mbalula, minister van vervoer, het gesê die ondersoek na ʼn busongeluk Maandag in die Oos-Kaap sal bespoedig word.
Vlugtelinge beset steeds Kaapstad
“Dit is ʼn uiters gespanne situasie. Stad Kaapstad probeer dit na die beste van sy vermoë bestuur.”
Skoolhoof, leerder sterf
Die graad 8-leerling is dood toe ‘n weerligstraal hom getref het.
Beloftebos reageer op MRK se hofaansoek
Die eienaars van Beloftebos sê hulle diskrimineer nie onbillik teen enigiemand wat betref wie hulle liefhet of hoe hulle liefhet nie.
ToekomsVenster: Die lang reis van sê na doen
Hoe ver het ons gevorder op die reis tussen sê en doen? Mag ons genade vind om gehoorsaam te wees.
Internasionale sakeleiers waarsku teen onteiening sonder vergoeding
Suid-Afrikaners sal ʼn algehele afname in hul gesondheid, welvaart en welstand ervaar.
Die wêreld in foto’s – 2 Maart 2020
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
Doodskis-saak: Een op parool vrygelaat
Die twee het vir parool in aanmerking gekom nadat hulle suksesvol teen hul skuldigbevindings en vonnisse geappelleer het.
11-jarige verloor arm: ‘Sy is ʼn klein vegtertjie’
Die boot se skroef het klaarblyklik Clarissa se linkerarm in die water getref en die arm net onder die skouer afgeruk.
Oos-Kaapse busongeluk eis lewe van 21
Twee helikopters is Maandagoggend na die ongelukstoneel ontbied.
Leon van Nierop se fliekresensie: The Invisible Man
‘n Mens verwerk dikwels jou ergste nagmerries en vrese deur na ʼn gruwelfilm te gaan kyk met die wete: jy is doodveilig in jou sagte fliekstoel. Jy mag dalk net bietjie springmielies op jou skoot mors.
Leon van Nierop se fliekresensie: Onward
“Onward” is kindervriendelik tot die mag drie en sal kindergesiggies ophelder so tussen die soutbesmeerdes bekkies vol springmielies en die ‘slush puppies’ wat hul ogies sal laat traan.
SA’ner keer terug uit Wuhan, laat verloofde eers agter
Roxanne Rawlins is een van die 151 Suid-Afrikaners wat binne die volgende sewe tot tien dae na Suid-Afrika sal terugkeer.
Hou vas Nutella! Lindt stel sjokoladesmeer bekend
Vroeër was dié sjokoladesmeer slegs in Londen se Lindt-winkels beskikbaar en was dit daar ʼn treffer, maar nou is dit ook vir die res van die wêreld beskikbaar.
Die motormark in Indië en wat dit vir SA beteken
Ná die bekendstelling van die S-Presso volgende maand sal Suid-Afrika Maruti Suzuki se grootste uitvoermark wees.
Merkel se opvolgers staan gereed
Vir 20 jaar word die Christen-Demokratiese Unie (CDU), Duitsland se grootste, tradisioneel sentrum-regse, maar nou eerder sentrum-linkse party, deur vroue gelei.
Boepie-blues: Die hartseer van ʼn ‘naweek-mamma’
Elke Maandagoggend as die wekker afgaan is daar ʼn koue beklemming om my mamma-hart: Die naweek is verby en Baba moet vanoggend weer skool toe.
Lance James sterf op 81
“Hy was een van ons land se top-kunstenaars en die grootste gentleman wat die Suid-Afrikaanse musiekbedryf nog opgelewer het.”