“Herman Mashaba se party is die enigste manier waarop werklike verandering teweeggebring kan word.”
Alles vir Maandag 2 Maart 2020
Drie verkeersbeamptes tronk toe vir korrupsie
Dit volg nadat verskeie gevalle van omkopery aan die lig gekom het.
Boek: Die SAW en Cuito Cuanavale
Was Cuito Cuanavale ooit regtig ’n doelwit vir die Suid-Afrikaners? Dít is die vraag wat Leopold Scholtz in sy jongste boek ondersoek.
Kind se liggaam in Tulbagh gevind
Dit is die derde kind in drie weke wat in die Wes-Kaap verdwyn en dood gevind is.
Hier is raad vir oefeninge by die huis
“As jy die hele dag in ʼn kantoor deurgebring het, wil jy nie wéér by ʼn gebou ingaan om oefeninge te doen nie. Dit is net soveel lekkerder buite in die vars lug, maak nie saak of dit warm of koud is nie!”
Mapstieks! Rys wys hoe ryk Bezos is
Hoe ryk is Jeff Bezos, stigter van Amazon? ʼn Video op TikTok beantwoord dié vraag met behulp van ryskorrels en dit laat sosialemediagebruikers stom staan.
Sewe dood in gru-ongeluk
’n Tweejarige seuntjie is een van die oorledenes.
Eet met intuïsie
Dit is ʼn manier om gesondheid en kos te benader wat niks te doen het met diëte, eetplanne, dissipline of wilskrag nie.
Ramaphosa verdedig besluit oor staatsdienssalarisse
Jare lank al groei die salarisrekening van staatsdienswerkers met baie meer as inflasie.
Sommige TUT-kampusse wéér gesluit
Buitebande is Maandagoggend weer voor sommige kampusse gebrand.
Woord: toernooi
Waar kom ons aan die woord “toernooi”? Taaltoffie stel ondersoek in
Meer as 3 000 nou dood aan Covid-19
Al meer gevalle word op die Afrika-vasteland aangemeld.
Boekresensie: Nagblind
“Nagblind” is ʼn bundel wat my weer opgewonde maak oor die Afrikaanse poësie, maar jy sal dit meer as een keer moet lees, skryf Hans du Plessis.
Beweerde blouligbende vas
Verdagtes het hul glo voorgedoen as polisie en motoriste dan van hul besittings beroof.
Man verdrink aan Suidkus
Reddingswerkers het die man eerste bereik en na die strand gebring.
Bou só maklik ʼn nuwe app vir jou maatskappy
Met Codehesion kan jy binne weke jou eie app ontwikkel.
Nuuskommentaar: Kan inheemse Amerikaners vanjaar verkiesing swaai?
Maar al sou selfs alle inheemse Amerikaners nou vir die Demokrate stem, sou dit die kanse vir Trump se herverkiesing noemenswaardig benadeel?
Vandag se sportnuus
Stormers vir tot agt weke sonder Pieter-Steph du Toit.
Twee dood in KZN-skietery
Twee mans is in die voertuig aangetref, terwyl ʼn derde buite die voertuig gelê het.
Resep: Gebakte marmerkaaskoek
Daar is min goed so lekker soos ʼn stuk varsgebakte kaaskoek saam met jou gunsteling warm drankie.