Die man het vanuit die Hunan-provinsie na die land gereis.
Alles vir Dinsdag 3 Maart 2020
‘Gerrie’ op die silwerskerm
Amerikaanse rolprentvervaardigers wil ’n fliek oor Suid-Afrika én Afrika se eerste swaargewig-bokskampioen maak. En die verfilming begin binnekort.
Rassekonfrontasie in Sandton se strate
Ek stap van Nelson Mandela-plein (ironies) na die Gautreinstasie. ’n Netjies geklede swart man konfronteer my skielik, uit die bloute, van skuins agter.
Verslaggewers glo deur polisie geteister
ʼn Metropolisielid het die joernalis glo rondgestamp en geteister.
Vyf staatmakers vir jou herfsklerekas
Dit hoef nie te beteken dat jy jou hele klerekas moet vervang nie, want almal se beursies trek maar noustrop in dié ekonomie. Daarom is dit slim om ʼn paar staatmakeritems byderhand te hê wat jy oor en oor kan dra en jou boonop jare sal hou.
Video: Houtkapper veg verbete teen slang
ʼn Angswekkende video wys hoe ʼn klein houtkapper ʼn drie meter lange slang aandurf om haar nes te beskerm.
Trokdrywer pleit skuldig ná renosters sterf
ʼn Motoris het ligte vir die vragmotorbestuurder geflits en aangedui om spoed te verminder.
Geen grens té groot vir Protea-vroue
Suid-Afrikaanse kolwers spog met van die beste treftempo’s by T20-wêreldbeker.
Humoristiese sketse bekyk vrouwees op Woordfees
Sandham sê die karakters is onder andere ʼn ma wat ʼn storie lees vir ʼn kind en ʼn Matie-student. “Ons maak ook grappies oor Liewe Heksie.”
Polisievakbond dreig oor salarisbesnoeiings
Sapawu beskou die aankondiging as ʼn “oorlogverklaring teen die werkersklas”.
Pasiënt se familie val dokter aan
Die dokter is so erg beseer dat sy in die hospitaal se waakeenheid opgeneem is.
Uitdrukking: Iemand se eweknie wees
Waarom sê ons iemand is jou “eweknie” as hulle jou gelyke is? Taaltoffie stel ondersoek in
Damvlakke in Kaapstad daal
Reën word wel vir ander dele van die land verwag.
Tshwane-magspel: Hier’s wat voorlê vir die metro
Indien die partye nie tot ʼn vergelyk kan kom nie, sal die stadsraad ontbind word.
Van Coke se lied vir dogtertjie op Top-20
Die snit verskyn in Van Coke se jongste solo-album, Dagdrome in suburbia, wat in Oktober verlede jaar uitgereik is.
Boekresensie: Die Claude-reeks
Ek het baie lekker aan hierdie boeke gelees en verstaan waarom dit so gewild is. Dis voorwaar vet pret!
Grafiek: Covid-19 se impak op China se sakebedrywighede bekyk
Die wêreld is tans natuurlik baie afhanklik van die Chinese vervaardigingsektor.
Boek: Keegan en Samier: Die sokker-fiasko
Sal Keegan, Samier en hulle vriende aanhou sokker speel, of gaan die bose Brent die hele dag bederf?
Dié TUT-kampusse steeds gesluit
Dit is nie duidelik waaroor studente nóú ontevrede is nie.
Aangepaste Zontes ZT310-X nou ook reg vir resies jaag
Met die verbeteringe op die vorige model maak hierdie Zontes net nog meer sin en wat my betref, is dit loshande die mooiste fiets in hierdie segment, skryf Brian Cheyne.