Die meisie se ma haar dogter se liggaam, wat besig was om te ontbind, onder haar bed gekry.
Alles vir Donderdag 5 Maart 2020
Nuwe ‘James Bond’-uitreiking uitgestel oor Covid-19
Die wêreldpremière van die fliek sou na verwagting op 31 Maart in die Royal Albert Hall in Londen plaasgevind het.
Bloomberg onttrek hom aan Demokrate se wedloop; gee steun aan Biden
Hy het meer as US$500 miljoen aan sy veldtog bestee.
Vandag se sportnuus
Skitterende Malan beklink reeks vir Proteas.
Waarskuwingsligte flikker vir ekonomie
Suid-Afrika is in ’n tegniese resessie – wat nou? Twee ekonome van die Noordwes-Universiteit (NWU) bespreek die implikasies hiervan vir die ekonomie.
Staptogte vier petisie oor geslagsgebaseerde geweld
Die petisie word Vrydag 6 Maart aan pres. Ramaphosa oorhandig om hom te herinner aan sy belofte dat hy vroue en kinders sal beskerm teen geslagsgebaseerde geweld.
Onderwys in gesprek: Skoleinfrastruktuur kwel
In Februarie was dit presies ʼn jaar gelede sedert die loopbrug by die Hoërskool Driehoek in Vanderbijlpark ineengestort het.
Pensioenplan vir Eskom ‘nie risikovry, maar enigste opsie’
Cosatu sê die voorstel gaan ook werksgeleenthede by Eskom beveilig en die staat se voortgesette rol in die elektrisiteitsbedryf en ekonomie waarborg.
‘Nie aanvaarbaar om te moor, roof, terroriseer’ vir slagoffer se besittings
Angelo Klein is suksesvol vervolg nadat die polisie bykans geen inligting of leidrade oor die aanval gehad het nie.
Paroolstelsel ‘gebrekkig, maar nie gebreek’
Die minister sê die meeste oortreders wat op parool vrygelaat word skakel weer goed by die gemeenskap in, maar sommige pleeg selfs erger misdade as vantevore.
Gedagte vir die dag: Boosheid en goedheid
Moet jou nie ontstel oor skelms en jou kwel oor skurke nie … Vertrou liewer op die Here en doen wat goed is … (Psalm 37:1-3)