Die myn is tot 4 km diep en bekend vir sy seismiese aktiwiteite.
Alles vir Vrydag 6 Maart 2020
Hoe lyk Hollywood: Nuwe Bachelorette aangekondig; regisseur se dogter bring nag in selle deur
Maroela Media bied jou ʼn opsomming van dié week se jongste internasionale vermaaknuus.
Psigose onder kinders: Wat ouers moet weet
Daar is ʼn groot aantal geestesgesondheidskwessies wat tydens adolessensie na vore kan kom, onder meer bipolêre wanorde en skisofrenie.
Nuwe Afrikaanse plakkaatreeks vir klaskamers
Hulpmiddels vir klaskamers is altyd welkom. Tog is dit belangrik dat hulpmiddels nie net bydra tot vrolike dekor nie, maar ook wel sinvol is. Die Afrikaanse Onderwysnetwerk (AON) het ’n Afrikaanse plakkaatreeks ontwikkel vir graad 4 tot 12.
Elke glasbottel verdien ’n tweede kans
Elke windklok wat ek van ’n glasbottel maak, is ’n herinnering aan onvergeetlike oomblikke wat ek saam familie of vriende beleef het. Deur hierdie bottels ‘n nuwe lewe te gee, probeer ek op ‘n sekere manier om daardie spesiale oomblikke weer te laat leef.
Hoe die brandstofprys bereken word
Die meeste Suid-Afrikaners bevind hulle gereeld by ʼn vulstasie om brandstof in hul motors te gooi. Wat kos dit jou en waarvoor word die geld aangewend?
Ma se slim plan dat kinders groente wil eet
ʼn Mens moet soms kreatief raak met idees om seker te maak jou kinders eet gesond!
Universiteit jammer oor ‘tender vir openingsgebed’
“Dit is die absurde van ʼn rasse-ideologie wat klakkeloos toegepas word; waar jy selfs gebed op grond van ras klassifiseer.”
Vandag se sportnuus
Reën en Aussies breek Protea-vroue se harte.
Spogskool in KZN gesluit weens Covid-19
Die eerste koronavirus-pasiënt in Suid-Afrika se twee kinders is vermoedelik leerders aan dié skool.
Numsa vs Aveng: Uitspraak voorbehou
“Ons hoop regtig die Konstitusionele Hof sal hierdie ongeregtigheid regstel.”
Onderhoof vas oor hy glo leerders in kluis toesluit
Die brandkluis is omstreeks 23:00 noodgedwonge oopgesaag om die leerders te bevry.
Bejaardes op plaas aangeval: “Haar beskermengel het oortyd gewerk”
“My pa was vol bloed van kop tot tone.”
Nuuskommentaar: SA kwesbaarheid al dan nie teen Covid-19
Hoe gevaarlik is die koronavirus wat Covid-19 veroorsaak, en wat is die virus se potensiaal in Suid-Afrika as dit sou “ontsnap” en onder die bevolking begin versprei? En hoe lank nog voor ’n teenmiddel ontwikkel is?
Eet Kreef Herleef!: ‘Ralph sou só trots gewees het’
“Ek kan nie soos hy klink nie en dit sal aangeplak wees as ek probeer. Ek interpreteer dit op my eie manier en in my eie styl.”
Die Ewige Apartheid: Wit skuld en erfsonde
As ons wat ná 1994 gebore is enige nuanse aan die bespreking wil toevoeg rondom ons “skuld” aan apartheid en die ingewikkelde aard van die impak wat dit op ons hede en toekoms het, word daar met hartstogtelike woede daarop gereageer.
Boek: Soete sonde
’n Versameling woorde oor die verleidelikste ding op aarde: Sjokolade!
’n Vrou met ’n omgeehart en gewillige hande
“Om mense weer hoop te gee, was vir seker ’n hoogtepunt en iets wat my laat besluit het om te bly doen wat ek doen.”
Stad aan Prasa: Hoes of sit sonder water, krag
Die Stad Kaapstad het Donderdag ’n waarskuwing aan Prasa uitgereik.
Covid-19 in SA: ‘Onnodig vir paniek’
“Die land is nou op gereedheidsgrondslag. Ons sal wag vir die besonderhede van die situasie namate dit ontvou.”