Die regering het woedend gereageer op dié berigte, maar dit nie prontuit weerlê nie.
Lees meerAlles vir Sondag 8 Maart 2020
Waarskynlikheid van beurtkrag nou weer groter
Eskom het sy deuntjie verander nadat die kragreus Saterdag gesê het daar is min kans vir beurtkrag die naweek.
Baba JD vorder goed
JD het Saterdagoggend gesukkel met koors, maar kom stadig uit die koma.
Duitser sterf wrede dood op gholfbaan
Die pasiënt het ernstige beserings aan sy kop opgedoen.
Kaapstad-fietstoer: 20-jarige maak skoonskip
“Ek kan dit nie glo nie. Dit is waaroor ek elke jaar droom.”
Wonderboom-lughawe kry nuwe baadjie
“Dis asof die ligte weer aangeskakel is. Daar is weer kommunikasie en ʼn konstante beweging van voertuie wat herstelwerk kom doen.”
Porterville se Saaiprojek: Eers babatreë, daarna wins vir almal
“Dit het veroorsaak dat ek ernstig geloop en nadink het, gesoek het na planne; hoe kan ons in ons eie omgewing armoede verlig?”
‘Ons is op ons eie’ sê ma ná beweerde molestering
“Ek het wéér deur sy foon gegaan en ʼn video gesien waarin ek een van my dogtertjie se broekies herken het.”
Detoks nié die antwoord vir gesonde leefstyl
“Jy hoef nie daardie groen sappies te drink om gifstowwe uit jou lyf te verwyder nie, jou liggaam doen dit sommer self!”
Dít moet jy weet van Covid-19
’n Kenner meen dit help nie veel om ’n masker te dra indien jy nie reeds die nuwe koronavirus opgedoen het nie.
Boek-uittreksel: Tussen die oond en die yskas
Blus troos met ’n Chocolate Log vir hom en ’n Sweetie Pie vir Plankie. Met ’n wit halfmaan op sy bolip, mompel hy: “Hashtag ’n Boer maak ’n plan.”
Derde geval van koronavirus in SA
“Ons behoort binne die volgende 48 uur die uitslae van die toetse van die ander lede van die groep te hê.”
Tiener vermis in see by Table View
Reddingswerkers het ʼn omvattende soektog in die see, lug en op die strand uitgevoer.
Proteas maak skoonskip teen Australiërs
Selfs Labuschagne se eerste eendaghonderdtal in Potchefstroom kon die Proteas nie keer nie.
Regering soek akkommodasie vir SA’ners van China
Die gekose fasiliteit sal oor baie streng militêre beveiliging beskik.
Jaguares word (ook) Haai-kos
Vanjaar is die jaar, word daar op Durban se strandfront gesê.
Foto’s: En dit is punte, Pretoria!
Daar was weer vuurwerk op Loftus met geel truie en Specman wat die Bulls red.
Beurtkrag dié naweek afgeweer
Vier opwekkingseenhede sou Saterdagaand weer in werking tree.
Gedagte vir die dag: Kleipotte, en hul inhoud
God … het ook in ons harte ’n lig laat skyn om ons te verlig met die kennis van die heerlikheid van God, wat van Jesus Christus uitstraal. (2 Korintiërs 4:6)