ʼn Vyfjarige seun van Forest Hill in Durban was ʼn held tydens ʼn noodgeval danksy ʼn noodhulpdemonstrasie wat deur ER24 by sy skool aangebied is.
Lees meerAlles vir Dinsdag 10 Maart 2020
Koronavirus: Leë stadions vir sokkerwedstryde
Alle toekomstige professionele sokkerwedstryde in Spanje en Portugal, sommige in Duitsland en ʼn kwalifiserende ronde van die Europese kampioenskap, sal in leë stadions plaasvind weens die koronavirus-uitbreking.
Koronavirus: Beperkings landswyd in Italië toegepas
Buiten China het Italië die grootste getal gevalle van die nuwe koronavirus (Covid-19), met nagenoeg 10 000 besmettings, insluitend 4 000 persone wat in die hospitaal opgeneem is en 463 sterftes.
Grondhervorming alleen sal mense nie ophef nie
“Die blote besit van grond sal nie welvaart of gelykheid skep nie. Kwessies soos werkskepping en ekonomiese groei moet eerder aandag geniet.”
Durban-stadsbestuurder in hof oor bedrog, korrupsie
Sipho Nzuza, stadsbestuurder van die eThekwini-munisipaliteit (Durban), het Dinsdag vlugtig in die handelsmisdaadhof in Durban verskyn vir sy beweerde rol in die sowat R500 miljoen-tenderskema wat tot die “herontplooiing” van die voormalige burgemeester, Zandile Gumede, gelei het.
Swart Maandag vir markte wêreldwyd
Volgens André Cilliers van TreasuryOne het die wisselkoerse Maandag skerp reageer in onsekerheid wat die olieprysoorlog geskep het.
ToekomsVenster: Ons kinders kry swaar
Ons moet ons kinders beskerm en begelei en verskans teen elemente wat hul lewensvreugde en vervulling wil inkort.
‘Ervare’ Opod-ondersoeker op kleinhoewe vermoor
Die Onafhanklike Polisiedirektoraat het ’n ervare ondersoekbeampte verloor.”
OB ‘verleentheid’ vir SA
Die jongste hofbevinding teen die beleërde Openbare Beskermer het tot hernieude oproepe vir haar bedanking gelei.
Klerksdorp dok miljoene op vir ANC-raadslede se tydelike verblyf
Die Matlosana-munisipaliteit in Klerksdorp, Noordwes, huisves dié raadslede al langer as ses maande.
Tshwane-metro steeds leierloos
“Die oplossing vir die voortgesette dooiepunt is vir die inwoners van Tshwane om hul stemme te gebruik as die enigste oplossing om die stad uit dié leierskapsgat te kry.”
Vodacom-data binnekort veel goedkoper
ʼn Maandelikse databondel van 1 GB sal voortaan slegs R99 kos.
Die wêreld in foto’s – 10 Maart 2020
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Dit is Gorimbo teen Karam in Pretoria!
Hokvegters maak gereed vir hoë-oktaanaksie by EFC84, met ’n vegter vanuit Melbourne in die hoofgeveg en een van die Du Plessis-broers in aksie.
Boek: 100 beste blokraaie van 10 jaar! (Deel twee)
Slyp jou tande en maak jou potlood skerp, want die 100 beste blokraaie van 10 jaar se opvolg is hier!
Nóú is dit fase 4-beurtkrag
Die stap is gedoen nadat ’n probleem by die Koeberg-kernkragsentrale ontstaan het.
Uitdrukking: Iemand van sy wysie af bring
Waar kom ons aan die uitdrukking “iemand van sy wysie af bring”? Taaltoffie stel ondersoek in
Polisieminister besoek toneel van Khayelitsha-skietery
ʼn Verdagte verskyn Dinsdag in die hof in verband met die Khayelitsha-skietery waar sewe mense doodgeskiet is.
Covid-19: SA ekonomie in gevaar – minister
Die plaaslike toerismebedryf het reeds ʼn ernstige verlies weens die Covid-19-uitbreking gely.
Boekresensie: Jou natuurgids
Skaf gerus hierdie boek met groot vrymoedigheid aan indien jy ’n natuurliefhebber is, hetsy amateur of ervare, en graag meer wil leer oor die diere en plante van Suider-Afrika.