Klein JD Lange is weer op lewensondersteuning geplaas.
Alles vir Dinsdag 10 Maart 2020
Ramaphosa vs. Mkhwebane: OB kry opstopper
Die hof het bevind die OB se bevindings was nie net irrasioneel nie, maar ook roekeloos.
Luister: Wiele2Wiele ry met die Lexus UX 250h SE-hibried
Hierdie week gaan ry Wiele2Wiele met die Lexus UX 250h SE-hibried en gesels met Brendon Staniforth van Maroela Media oor die Suzuki S-Presso wat hy in Indië ervaar het.
Vier Aarde-uur met ʼn nagtelike avontuur
“Daar was nog nooit ʼn belangriker tyd om saam te staan en om die kollig te skyn op hierdie kwessies nie.”
Kwaggabees put inspirasie uit ware lewensverhaal
“Crazy mal oor jou” en “Skadu’s wat dans” is beslis nie net nog twee soetsappige liefdesliedjies nie. Albei snitte is gegrond op ʼn ware verhaal wat ʼn mens se hart laat krimp.
Flip Buys antwoord ope brief oor ‘jammer sê’
Ek deel jou diep en opregte deernis met die armes, al verskil ons deels oor die oorsake en oplossings daarvoor.
Schoenmaker moet vinniger swem in Tokio
Maar een ding op ’n slag vir Suid-Afrika se nuutste swemheldin.
Hof besluit oor ‘Dros-verkragter’ se appèlaansoek
Nicholas Ninow is verlede jaar lewenslange tronkstraf opgelê vir die verkragting van ʼn sewejarige meisie.
Groot teleurstelling ná sy jare lank vetplant versorg
ʼn Vrou het op Facebook haar teleurstelling gedeel ná sy ongeveer twee jaar lank ʼn vetplant versorg het.
Video: Gratis gimkontrak ná hy ‘boef’ laat les opsê
“Ek het net geweet ek sal hom kan vang.”
Jong man sterf ná tref-en-trap
“Voges het die aand van die ongeluk sy eie lewe in gevaar gestel om ons neef te beskerm.”
Kapenaars woeker dié naweek vir dierewelsyn
ʼn Hele paar dierewelsynsgeleenthede vind hierdie naweek plaas.
Wat as ons armoede grootliks kan oorkom?
Ons, dié wat desperaat is, is nie hulpeloos nie. Ons het die moontlikheid om gelowig te bid vir ’n herlewing. Niemand hoef met ons saam te stem nie. Niemand hoef ons te ag nie. Ons kan in ons oortuiging en desperaatheid onverbiddelik voortbeur.
Player uit die veld geslaan deur Trump se gebaar
“Om as ’n internasionale atleet die hoogste eerbetoon vir Amerikaanse burgers van die president te ontvang, is beslis iets wat ek vir altyd sal koester.”
Afrikaner-borsbeelde in Nederland vergaar stof
Die beelde van die twee presidente was te swaar en is in die proses vernietig.
Malema, Ndlozi vlugtig in hof
“Malema en Ndlozi sal nie op die lang duur geregtigheid vryspring nie.”
‘Rus in vrede, onse Wouter’
Wouter de Wet, voormalige aanbieder van Dis opera en Loof die Here op RSG, is Maandagoggend dood.
‘Ek is bang om jou te vertel’
Talle kere het ’n ontstelde man of vrou my al kom vertel dat hulle nie meer met hul huweliksmaats kommunikeer nie. Wat hulle bedoel, is dat hulle nie meer die tyd neem om hul planne en vrese, hul vreugdes en frustrasies, te deel nie. Dr. Arnold Mol gee raad.
Foto’s: Donnalee en Ivan se seuntjie gebore
“Mag elke tree wat jy gee in die pragtige reis wat die lewe is vol van die kleurvolste avonture wees.”
Polisiewaghond skors verskeie hoës
Dissiplinêre verhore moet nou binne 60 dae vir die betrokke amptenare gehou word.