ʼn Ongewone verdagte is geïdentifiseer in die diefstal van ʼn kamera ter waarde van $4 000 (byna R65 000): ʼn reusagtige krap.
Lees meerAlles vir Woensdag 11 Maart 2020
Weinstein gevonnis oor verkragting, seksuele aanranding
Die eens bekroonde Amerikaanse rolprentvervaardiger Harvey Weinstein (67) is Woensdag in ʼn hof in New York in die VSA gevonnis ná hy skuldig bevind is op aanklag van verkragting en seksuele aanranding.
Man vas wat glo diesel uit pyplyn steel
ʼn Daling in die druk in die pyplyn het die span bewus gemaak van die probleem.
15 vas oor korrupsie by Vrystaat-toetssentrums
Vyftien persone is in hegtenis geneem op aanklag van korrupsie by verskeie toetssentrums in die Vrystaat.
Man in hof wat glo kerk, voertuie aan die brand steek
Die polisie het ʼn graffiti-boodskap op die kerk se muur opgemerk wat beskuldigings maak teen die kerk.
ToekomsVenster: Jy is my liefling
Leef dan eerder vanuit ʼn verhouding met God in verhouding met self en dan ander.
Suidelike Halfrond se sterre skitter op nuwe seëls
Danksy spesiale ink gloei die sterre boonop in die donker.
Dwaalkoeël eis Gautengse leerder
Die kind het skielik op haar stoel inmekaargesak.
Die wêreld in foto’s – 11 Maart 2020
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
Vermeende renosterstroper doodgeskiet
Die polisie het ’n byl, twee renosterkarkasse en drie renosterhorings op die plaas aangetref.
Fase 4-beurtkrag tot dán voorspel
Die DA het ook begin met ʼn nasionale veldtog om die regering te dwing om die kragkrisis op te los.
Covid-19: Kenners sê oor oorsprong, behandeling en ekonomie
Kenners het lesers se vrae beantwoord oor al die aspekte rakende die nuwe koronavirus.
Big Daddy finaal gegroet
“Ons het altyd geweet dat ons ʼn merkwaardige pa het, maar eers met die geboorte van sy kleinkinders het dit by ons ingesink net presies hoé geseënd ons is.”
‘Onwettige’ dieresmouse in Noordwes vas
Die pad na Sun City in Noordwes is berug vir die wilde diere wat daar gesmous word.
Podlitiek: Habib dink hardop, Cradock bou self op
In hierdie week se episode kyk die span na Adam Habib se Twitter-opstel oor die #FeesMustFall-beweging, die verspreiding van die nuwe koronavirus Covid-19 asook ’n Oos-Kaapse dorp wat hand in eie boesem steek en die dorp laat herleef.
Boeke bring glimlagte vir kinders van Mpumalanga
Aanvanklik het ek gedink: Oukei, ons gaan ʼn paar boeke vir minderbevoorregte kinders uitdeel – maklik. Ek was heeltemal onvoorbereid op dit wat in Mpumalanga vir my gewag het.
Bulls se Burger wil sy staal teen Reds wys
Bulls se kaptein terug vir sy span se eerste toerwedstryd in Brisbane.
Pos na en van Verre Ooste weens Covid-19 vertraag
Die Poskantoor sê die uitbreking van die nuwe koronavirus het logistieke uitdagings veroorsaak wat hom dwing om dié stap te doen.
Jongste verwikkelinge rondom AiG in Kaapstad
Steve Hofmeyr het intussen gesê hy sal binnekort meer bekend maak oor sy toekoms by AiG.
Gedig: Man met flits
“In die klein wit kol van my wete stol bruin en skerp ʼn klip soos ʼn bok wat skrik …”