Twee berigte van die afgelope paar dae het my aandag nogal getrek en albei kom op ’n taamlike omwenteling neer, skryf Leopold Scholtz.
Alles vir Woensdag 11 Maart 2020
Regering ‘saboteer’ Metrorail
Die selfone wat treindrywers gebruik om mondelinge magtiging van sentrale beheerkamers te kry is boonop buite werking nadat Vodacom sy kontrak met Prasa opgeskort het.
SAL wil ras gebruik om mense af te dank
“Die SAL is in intensiewe sorg, op die punt om te sterf en dan is hulle steeds meer bekommerd oor rassesyfers as oor die beste vaardighede.”
Toyota neem US Woordfees oor
“Toyota se betrokkenheid by die Woordfees is ’n natuurlike verbintenis. Die vennootskap stel ons in staat om ʼn groter rol in die ontwikkeling en erkenning van kuns en kultuur in die gemeenskap te vervul.”
Kommer oor veiligheid op Gautengse paaie
“Die meeste ongelukke vind plaas weens menslike nalatigheid, asook ʼn algehele gebrek aan agting vir padreëls.”
Ag moeder, ma! Baba-olifantjie gee sy eerste treë
Sosialemediagebruikers reken ʼn video van ʼn olifantkalfie wat sy eerste treë gee, is te dierbaar.
#JongStemme: Ek is klaar met sosiale media
Wat as sosiale media anders gebruik kan word as wat ek nog altyd doen? Het die Here ’n doel met sosiale media? En as Hy het, wat is dit?
Jonty is mal oor AB, máár …
“Jy wil hê jou beste span moet speel, maar dit is dan ook effens onregverdig jeens die ou wat uiteindelik vir AB moet plek maak.”
Agt Esidimeni-pasiënte steeds vermis
“Ek is bevrees ons sal dalk nooit weet wat die lot van die agt pasiënte is nie.”
Veiligheid in die werkplek kan jou OOB verhoog
SafetyWallet moedig werkgewers aan en beloon hulle vir toewyding tot beroepsgesondheid en -veiligheid deur die organisasie te ondersteun met ʼn volledige gesondheid- en veiligheidsplan.
Skaars wit kameelperd gestroop; kalfie glo dood van honger
ʼn Enkele bul is nou ál wat van die trop oorbly.
Regstreekse uitsending: Kenners beantwoord jou vrae oor Covid-19
Volg die regstreekse uitsending hier of kyk dit op Maroela Media se Facebook-blad.
Eskom wen hofgeding met Nersa oor tariewe
Die uitspraak kan binnekort nóg ʼn prysskok vir verbruikers beteken.
Tien dood, talle beseer in gru-botsing
Tien mense, onder wie drie leerders van ’n skool in Johannesburg, is op die toneel dood verklaar.
Nog 6 toets positief vir Covid-19 in SA
Die Wes-Kaap het nou sy eerste bevestigde geval aangemeld.
Talle dolfyne dood op Namibiese strand
Twee pasgebore en ’n paar jong dolfyne was onder dié wat dood op die strand aangetref is.
Uitslag van Covid-19-toets in Noordwes bekend
In die buiteland het die Verenigde Koninkryk se minister van gesondheid positief vir Covid-19 getoets.
Naellopers jaag 100 m-droom
Simbine, Magakwe en Kie. kan almal vinniger as 10 sekondes hardloop.
Nuuskommentaar: Wie gaan wen? Die reg of ras?
Die twee uitsprake draai die wiel effe terug. Hopelik laat dit die regering se ratte van rasbenepenheid verstrengel en flenters knars in wat dalk ’n permanente verskynsel sal wees.
Citroën C3 vs Jeep Renegade: Een puik en een power
Albei is klein sportnutsvoertuie met voorwielaandrywing, ʼn turbopetrolenjin, ʼn outomatiese ratkas en sitplek vir vyf. Verder kon die twee voertuie nie méér van mekaar verskil nie.