Twee wetsontwerpe is voorgestel waarvolgens elektrisiteit onafhanklik aangekoop kan word.
Alles vir Woensdag 11 Maart 2020
’n Strategie om armoede die nekslag toe te dien
Die armoedeverligtingsplan kan saamgevat word in die voorstelling ’n hand. Die palm van die hand is grootskaalse geestelike ontwaking, gekenmerk deur ’n persoonlike ontmoeting en verhouding met die opgestane Christus. Die vingers verteenwoordig sake wat voortvloei uit die handpalm en wat ons moet uitbou en versterk.
Matriekseksamen begin dán
Die departement van onderwys het die datums vir vanjaar se matriekseksamen aangekondig.
Vandag se sportnuus
Suid-Afrika se beste twee Superspanne die naweek in Durban in aksie.
Sewe dood op N4 na Mosambiek
Die bussie was van Johannesburg na Mosambiek op pad.
Zille: ‘Swak DA-leierskap lei tot swak uitslae’
“Éintlik het ek nooit die DA verlaat nie – selfs nie toe hulle my probeer wegstoot het nie.”
Annelien se kombuis: Vetkoek
“Wat vir my altyd lekker is, as die kinders net een slapie sou kuier en dan kom die vraag elke dag vir vyf dae: ‘Tannie, mag ek nog een slapie slaap, sal tannie my ma bel?’”
Boek: Die waarheid oor duiwe
“Die waarheid oor duiwe” is Gisela Ullyatt se debuutbundel oor intieme ruimtes, jeugherinneringe en verlies.
Wollies-diereskuiling pleit: ‘Help ons om die deure oop te hou’
“Dit het daartoe gelei dat ons tans met ʼn veeartsrekening van R100 000 sit.”
Eskom lê beslag op Emfuleni se bates
Die plaaslike owerheid skuld Eskom meer as R2,3 miljard.
Fase 4-beurtkrag Woensdag hervat
Die kernkragreaktor bly veilig, maar ʼn seewaterpomp is beskadig en dit kan etlike dae duur om dit te herstel.
Suid-Afrikaners in Wuhan Vrydag terug in SA
In dié stadium is daar nog geen aanduiding van wáár die groot groep drie weke lank in kwarantyn gehou gaan word nie.
Gedagte vir die dag: As ek tog maar net …
As ek tog maar net op ’n vaste koers kan bly en my aan u voorskrifte kan hou! (Psalm 119:5)