Sikloon Idai het Malawi, Zimbabwe en Mosambiek tussen 14 en 16 Maart 2019 getref.
Lees meerAlles vir Vrydag 13 Maart 2020
Koronavirus: Tsjeggië in geheel afgesluit
Eerste minister Andrej Babis het gesê die beperkings tree van Maandag in werking.
Koronavirus: F1-wedrenne uitgestel
Die besluit volg ná Sondag se Australiese Grand Prix uitgestel is.
Só lyk beurtkrag Saterdag
Eskom het Vrydagmiddag aangekondig dat fase 2-beurtkrag vanaf Saterdagoggend om 07:00 ingestel sal word.
ToekomsVenster: Hy is by my, ek sal nie struikel nie
Ek ken jou nie en dit mag wees dat jy ook uitdagings het. Dankie dat jy ʼn voorbeeld stel en nie opgee nie.
Oupa in hof oor kleinkind se seksuele aanranding
ʼn 57-jarige man het in die Heilbron-landdroshof verskyn op aanklag dat hy sy 15-jarige kleindogter seksueel aangerand het.
Skool se kuberkraker kan tronk toe gaan
ʼn Kuberkraker het vandeesweek beledigende, vulgêre en godslasterlike inhoud op die Hoërskool Waterkloof in Pretoria se sosialemediarekeninge geplaas.
Proe’toria: Waar kos en klank ontmoet
Saterdag 5 September is dit weer tyd vir verruklike geure en mooi klanke om te ontmoet. Feesgangers kan uitsien na Proe’toria by die Pretoria Botaniese Tuin waar van die land se voorste kunstenaars gaan optree en ʼn verskeidenheid unieke kosstalletjies jou gaan verlei.
Dít is dalk die beste enjin ter wêreld
Die ontwerp is eenvoudig die CLS met Merc se Panamericana-sierrooster en ʼn vlerk agter op die kattebakdeksel.
Nog 8 Covid-19-gevalle in SA
Daar is egter nog geen gevalle waar die koronavirus plaaslik oorgedra is nie.
Effense beurtkragverligting voor naweek
Fase 4-beurtkrag geld nou al ʼn hele paar dae.
Brandstof daal April dalk beduidend
Selfs al tree die nuwe brandstofheffing in werking, word verligting by brandstofpompe aanstaande maand verwag.
‘Unplanned’: Só behandel Hollywood pro-leweboodskappe
Die filmspan het wydverspreide teenkanting ontvang toe hulle dié film met ʼn anti-aborsietema wou vertoon.
Voormalige Knysna-burgemeester mag nie terugkeer – hof
Willemse moet steeds aanspreeklik gehou word vir die Knysna-munisipaliteit se geleidelike finansiële ineenstorting.
Woord: laatontbyt
Wat is Afrikaanse alternatiewe vir “brunch”? Taaltoffie bied ‘n paar opsies
Wie is die ware Ubuntuniers?
Om balans in hierdie gesprek te bring, sal dit insiggewend wees om ’n draai in die onlangse verlede te maak om te sien wat wit leiers en wit mense as ’n kollektief gedoen, toegelaat en opgeoffer het om nasiebou in hierdie land te bevorder.
Vryspraak: Politieke gemeenskap
As Afrikaners besig is om hul selfvertroue te herwin – en dit lyk inderdaad so – moet woorde soos politiek en gemeenskap ‘n toenemend belangrike rol daarin speel.
Miljoene opgedok vir geskorste staatsamptenare
Staatsamptenare wat met Jan Tuisbly se karretjie ry, se salarisse kos belastingbetalers miljoene rande.
Covid-19: Markte tuimel; lewens kom tot stilstand
Ten spyte van wêreldwye paniek, het meer as die helfte van die 128 000 mense wêreldwyd wat die siekte opgedoen het, reeds herstel.
Fliekvlooi Floris se fliekresensie: ‘Moffie’
Die Gautengse première van die internasionaal-bekroonde Oliver Hermanus rolprent, Moffie, wat handel oor die storie van ’n jong dienspligtige wat die alledaagse wreedheid van die weermag in die 1980’s in Suid-Afrika probeer oorleef, is op Woensdag deur Portobello Productions en Penzance Films aangebied.