Pres. Cyril Ramaphosa het Sondagaand die Suid-Afrikaanse publiek toegespreek ná ʼn spesiale kabinetsvergadering oor die uitbreking van die nuwe koronavirus (Covid-19).
Lees meerAlles vir Sondag 15 Maart 2020
Walus-paroolbeslissing Maandag bekend
Ronald Lamola, die minister van justisie, gaan Maandagoggend die beslissing oor moontlike parool vir die moordenaar Janusz Walus bekend maak.
Koronavirus: Kyk die president se toespraak
Pres. Cyril Ramaphosa sal na verwagting om 18:00 die land toespreek oor die uitslag van ‘n spesiale kabinetsvergadering oor die nuwe koronavirus (Covid-19).
Entrepreneurskap: Waar kom die hulp vandaan?
Suid-Afrika het ’n groot behoefte aan entrepreneurs wat geleenthede raaksien, die kennis besit om besighede van die grond af te kry, behoeftes in die mark te bevredig en volhoubare werk te skep. Ons benodig ’n reglynige verhouding tussen idees en vermoëns in die ondernemersmark.
Brand woed in Kaapstad
Meer as 130 brandbestryders is Sondag op die toneel waar ʼn brand by Tafelberg in Kaapstad uitgebreek het en te midde van winderige toestande vinnig versprei.
Koronavirus: Sekere lesings by Wits opgeskort
ʼn Mediese student, wat sedert verlede Woensdag in kwarantyn was, het positief getoets vir die koronavirus,
Paroolvoorwaardes kan verskerp word
Paroolvoorwaardes in Suid-Afrika kan nog strenger gemaak word noudat soveel misdade teen spesifiek kinders gepleeg word deur gevangenes wat op parool uit die tronk gelaat is.
Simbine hardloop wéér vinniger as 10 sekondes!
Akani Simbine het weer eens sy staal gewys.
Boek: Die Bybel in fokus: Hoe om gelowig én denkend te lees
Met “Die Bybel in fokus: Hoe om gelowig én denkend te lees” lei drie kenners jou deur die slaggate en wys jou hoe om die Bybel gelowig – maar tog ook krities – te lees.
Durban-polisielid vas oor korrupsie
ʼn Beampte van die Suid-Afrikaanse Polisiediens in KwaZulu-Natal is in hegtenis geneem op aanklag van korrupsie.
Koronavirus: Twee Oseane-marathon gekanselleer
“Ons het die status van die koronavirus-pandemie gemonitor en ons was in gesprek met kenners oor openbare gesondheid en owerhede.”
Digitale demensie: Sosiale diskonneksie oor tegnologie
Vergeetagtigheid is een van die grootste simptome van “digitale demensie”. Wanneer ons boonop beperk word deur skerms, is die impak daarvan op onderontwikkelde kinders skrikwekkend en hartseer.
Geen beurtkrag Sondagmiddag nie
Eskom het aangekondig fase 1-beurtkrag word Sondagmiddag om 12:00 opgeskort.
Só lyk nuwe Covid-19-gevalle in SA
“Die rol wat persone speel wat moet bepaal met wie ʼn besmette persoon in kontak was, is baie belangrik.”
Tekort aan gesigmaskers, handreiniger in Namibië
Winkels en apteke in Namibië het glo nie meer voorraad van gesigmaskers of handreinigers nie, in die lig van die verspreiding van die nuwe koronavirus (Covid-19) na meer lande in Afrika
Munisipaliteit se reisuitgawes beloop R215 miljoen
Die DA het Sondag gesê dié geld kon eerder aangewend word om die munisipaliteit se skuld by Eskom te betaal.
Tinus Esterhuizen: ‘Ek wou van kleins af uitsaai’
Esterhuizen meen hy is eenvoudig van ‘showbiz’ aanmekaargesit en hoewel hy afgetree het, is hy steeds ʼn bedrewe musikant wat nie sommer die tuig sal neerlê nie.
Hooflanddros van Pretoria se doppie byna geklink
Die hooflanddros van Pretoria, landdros Desmond Nair, se doppie is byna geklink.
Man verbeur borgtog van R700 000
Die Valke het intussen ʼn selfmoordbrief ontvang wat hy aan sy vrou gestuur het waarin hy beweer hy gaan sy eie lewe neem.
Namibië bevestig twee Covid-19-gevalle
Twee gevalle van die nuwe koronavirus (Covid-19) is in Namibië bevestig.