ʼn Gr. 9-leerder is sowat twee strate van die skool deur ʼn ander leerder doodgesteek.
Lees meerAlles vir Woensdag 18 Maart 2020
MTN ontken werker toets positief; winkel môre weer oop
“Daar is besluit om eerder uiters versigtig te wees en die winkel is gesluit.”
Covid-19: Voorsorgmaatreëls vir blindes
Blindes word afgeraai om in die buiging van hul elmboë te nies of te hoes.
Laaste parlementsitting voor korona-reses
Baie LP’s het gesigsmaskers en handskoene gedra, deels om hulself te beskerm en deels om die publiek te wys hoe om teen die virus aan te trek.
Covid-19: SA hawens gesluit; treindienste moontlik opgeskort
Passasierskepe mag nie die hawens binnekom of verlaat nie.
Niekerkshoop-plaasaanval: Boer met warm yster gebrand
Ses mans het die boer oorrompel en met ʼn warm yster gebrand.
Staking in staatsdiens dreig
Byeenkomste van meer as 100 mense is verbied, maar Nehawu wil ʼn optog van duisende, baie van hulle mediese personeel, reël.
ToekomsVenster: Wat is genade?
Gun ons mense wat afgedwaal het God se genade?
Covid-19 en jou huishulp: Dit is wat jy moet weet
Kenners gee raad oor verlof, betaling en vervoer van jou huishulp te midde van die herrie rondom Covid-19.
Covid-19: Eerste pasiënt in SA binnekort ontslaan
Die KwaZulu-Natalse premier sê dit is ’n aanduiding dat Covid-19 nié ’n doodsvonnis is nie.
Speurder se skietdood moontlik sluipmoord
Volgens die Valke kan die moontlikheid van ʼn sluipmoord nie uitgeskakel word nie.
Pastoor swendel glo miljoene uit kerklede
Die pastoor het lidmate van sy kerk aangespoor om elkeen R1 500 in sy beleggingskema te belê.
Die (wye) wêreld in foto’s – 18 Maart 2020
Só groot is mense se persoonlike ruimte terwyl die Covid-19-pandemie woed.
Hofstryd ná oupa se misbruik: ‘Ons moet kan sê ons het álles gedoen’
Die hofsaak van ʼn gesiene boer van Mpumalanga wat aan onder meer die verkragting van een van sy kleindogters skuldig bevind is, het hartverskeurende pyn veroorsaak – maar die dogtertjie se ouers is vasbeslote dat geregtigheid vir hul kind moet geskied.
Só gaan die Solidariteit Beweging Covid-19 help beveg
“Die beweging gaan veiligheidsdienste, werknemers, leerders én armes in dié tyd bystaan.”
Dié dubbelkajuitbakkie ry soos ʼn droom
Hy het ook veiligheidstelsels soos botsingswaarskuwing en radarbeheerde spoedkontrole wat geen van die ander bakkies as standaardtoerusting het nie.
‘Geen koronavirus by Dirco’
Die departement het mense gevra om nie onbevestigde inligting te versprei nie omdat dit onnodige paniek veroorsaak.
Moraliteit is aan die staat uitgekontrakteer – Ons moet dit terugneem
Dit is ʼn fout wat reggestel moet word en dit is dié een kontrak wat onmiddellik opgeskort moet word.
2021: Sóveel leerders doen aansoek by Wes-Kaapse skole
Aansoeke het sedert verlede jaar omtrent verdubbel.
Volhoubare, bemagtigende skoonheid vir vroue
“Wanneer jy geleenthede vir vroue skep om hul vaardighede op te skerp, bemagtig jy mense en help jy die gemeenskap.”