“Ek is jammer dat die vertonings gekanselleer is, maar as jy steeds ʼn show wil sien, hou ek graag een nét daar waar jy ook al is.”
Alles vir Woensdag 18 Maart 2020
Covid-19: Só lyk SA se reisbeperkings
Dis beslis nie ʼn goeie tyd om vakansie te hou nie. Suid-Afrika se streng reisbeperkings tree Woensdag in werking.
Polisieman in Limpopo met panga doodgekap
Op pad na die polisiestasie het die oorledene besluit om die verdagte te konfronteer.
Britse akteur ook vir Covid-19 getoets
Hoewel die akteur nie gespesifiseer het met wie hy in aanraking gekom het nie, is dit alombekend dat hy op 4 Maart die WE Day-geleentheid in Londen bygewoon het.
Comrades gaan eers voort
Die minister van sport het egter gesê dat dit onverantwoordelik van die organiseerders is om so ’n verklaring uit te reik.
Gedig: Sendelingargitek
“bedags loop ons uit in die son – jy met jou altviool-oë en alp-gladde hare ek met my aksent …”
Nuuskommentaar: Eensaam en depressief weens Covid-19 se isolasie?
Die isolasie waarin baie mense hulle kan en gaan bevind om die verspreiding van Covid-19 te beperk, kan depressie en eensaamheid veroorsaak.
Boek van die maand: Ondermaanse toekoms nie minder eensaam
Die verhaal speel af iewers in die nabye toekoms en “die aanname dat individue daarop geregtig is om vir eie gewin te produseer en natuurlike hulpbronne vir hulself aan te wend” is iets van die verlede.
Ondersteun restaurante só tydens isolasie
Hoewel dit beter is om jouself eerder te isoleer om die verspreiding van die virus te voorkom, ly die kunste, klein sakeondernemings en restaurante finansieel onder dié isolasie.
Vandag se sportnuus
Sanzaar se moontlike oplossing vir Superrugby-toekoms.
Tiener in Bedfordview vermoor
Die seun is verskeie kere met ʼn mes gesteek.
Covid-19-gevalle in SA nou op 85; uitslae van Wuhan-groep bekend
Die meeste nuwe gevalle is in Gauteng aangemeld.
Vermiste 11-jarige gevind; liggaam geskend
Die dogtertjie het Sondag spoorloos verdwyn.
Gedagte vir die dag: Ek weet U weet
Skep vir my ’n rein hart, o God, vernuwe my gees en maak my standvastig (Psalm 51:12)