DStv het talle kanale en ander inhoud gratis beskikbaar gemaak aan nie-kliënte asook aan intekenare op sy goedkoper pakkette.
Lees meerAlles vir Vrydag 20 Maart 2020
Covid-19: Hofbevel teen kerk gekry
Die Gautengse departement van gesondheid het ʼn hofbevel teen ʼn kerk bekom rakende die nuwe regulasies oor Covid-19.
Verdagtes vas ná gru-moorde op 2 kinders
‘n 11-jarige meisie en ʼn 15 maande oue dogtertjie is wreed vermoor.
Covid-19: Hofsaak dreig ter wille van dokter se veiligheid
“Dr. Martin voel verantwoordelik vir haar pasiënte se veiligheid en welstand, maar voel nou dat sy hulle in gevaar moet stel omdat haar werkgewer dit van haar vereis.”
Covid-19: Stroom gratis konsert met Afrikaanse sangers
Coenie de Villiers, Amanda Strydom, Ricus Nel, Theuns Jordaan en Corlea Botha is van die kunstenaars wat ingestem het om deel van dié reusekonsert te wees.
ToekomsVenster: Sal jy die werk doen?
Hoe lank bid jy al?
Só gaan polisie optree teen Covid-wetsoortreders
Die minister van polisie, genl. Bheki Cele, en die minister van justisie en korrektiewe dienste, Ronald Lamola, het uiteengesit hoe die staat gaan poog om orde te bewaar te midde van die groeiende krisis rondom die nuwe koronavirus (Covid-19).
’n Bootreis: Madeira
Ek was bevoorreg om saam met my pa op ’n bootreis te gaan. In die tyd van die koronavirus was dit die laaste reis van dié aard – vir eers.
Eskom se bedryfshoof wéér ondersoek
Eskom het ʼn ondersoek van stapel gestuur ná bewerings van korrupsie en viktimisering deur sy bedryfshoof, Jan Oberholzer.
Só maak sangers plan oor Covid
“Ons as sangers en musikante is gewoond daaraan om maande te hê waar daar minder werk inkom, maar dit is gewoonlik iets wat jy vooruit kan beplan en dan kan jy ook daarvoor geld wegsit.”
MTN verlaag ook datapryse
MTN het Vrydag aangekondig dat hy sy datapryse met tot 50% gaan verlaag en dat verbruikers daagliks gratis data sal ontvang.
Metrolid met skietwond in Durban gevind
Dit is minstens die vierde wetstoepasser wat die afgelope week weens geweld in Suid-Afrika sterf.
Covid-19: Italië het meeste sterfgevalle wêreldwyd
Die sterftesyfer in Italië het binne 24 uur met 427 gestyg.
Eskom-werkers vas vir ‘onwettige aansluitings’
ʼn Lid van die publiek het die fluitjie geblaas oor die beweerde ongerymdhede.
Die wêreld in foto’s – 20 Maart 2020
Só lyk die gesigte van diere wat salig onbewus is van die Covid-19-penarie.
Covid-19: Gevalle styg met 33%
Een van dié gevalle is ’n Bloemfonteinse ma van twee.
Suid-Afrikaner vertel: ‘Gestrand in Suid-Amerika weens Covid-19’
“Ons is mal oor Argentinië en dit was ʼn baie goeie ervaring – totdat die virus regtig ernstig begin raak het.”
Woord: paniekkopery
Hoewel “paniekkopery” vandeesweek op almal se lippe was, bestaan dié woord al ‘n geruime tyd. Taaltoffie stel ondersoek in.
ʼn Praktiese Mini?
Dink aan ʼn sjiek, modieuse klein stasiewa.
Video: Moontlike meteoriet tref Limpopo
“Dit het gelyk asof die voorwerp ’n stert het.”