“My pa het vir ons familiewaardes geleer. Dit maak nie saak hoe besig hy was nie, hy het altyd tyd gemaak vir ons, sy familie.”
Lees meerAlles vir Saterdag 21 Maart 2020
Eskom, Deloitte bereik skikking
Eskom-kontrakte is glo aan Deloitte toegeken ondanks die feit dat hul pryse vyf keer hoër as die van hul mededingers was.
Gerugte van Ramaphosa-aankondiging is fopnuus
“Hou op fopnuus versprei,” het Khusela Diko, Ramaphosa se woordvoerder, in reaksie op die gerugte gesê.
Derde UK-personeellid toets positief
Die Universiteit van Kaapstad (UK) het bevestig dat ʼn derde personeellid positief vir die nuwe koronavirus (Covid-19) getoets het.
Sol Kerzner ernstig siek
Die hotelmagnaat Sol Kerzner is nie oorlede nie, maar wel ernstig siek.
KTM se nuwe buksie beïndruk
Hierdie klein buksie behoort baie goed hier in Suid-Afrika te vaar!
Smokie se SA toer tot Desember uitgestel
Die rockgroep Smokie se konserte in Suid-Afrika is tot Desember uitgestel.
President vra dieper nadenke op Menseregtedag
“Ongelukkig gedenk ons die dag hierdie jaar nie soos gewoonlik deur in ons getalle bymekaar te kom soos met die viering van ons nasionale dae nie.”
Covid-19: Gevalle neem toe; 1ste geval in Oos-Kaap
Volgens die departement van gesondheid is ʼn 28-jarige vrou van die Oos-Kaap die eerste persoon in dié provinsie om positief te toets vir Covid-19.
Dawie Roodt: Van A graad-krisis tot Zombie-apokalips
So gepraat krisisse uit die verlede – terwyl dit onmoontlik is om akkuraat te voorspel wat die impak op die Suid-Afrikaanse ekonomie sal wees, was daar vorige krisissituasies in ons land waaruit ons wel kan leer, skryf Dawie Roodt.
Besoekers van hoërisikolande die deur gewys
Talle internasionale vlugte wat van gister af in Suid-Afrika van hoërisikolande af aangekom het, se passasiers word nie toegelaat om die land te betree nie.
Covid-19: Bekendes deel leesgenot vir die isolasietydperk
Maroela Media deel ʼn paar bekendes in die Afrikaanse vermaakbedryf se gunstelingboeke wat hulle sou lees indien hul vir ʼn tydperk in isolasie sou wees.
SAL kanselleer ook streeksvlugte
“Die opskorting van die internasionale vlugte het daartoe gelei dat die lugredery nie sy normale netwerk kon bedryf nie.”
Ma in hof na seun (6) per ongeluk huiswerker skiet
ʼn Drie-en-dertigjarige vrou het in die landdroshof in Potchefstroom, Noordwes verskyn nadat haar sesjarige seun per ongeluk hul huiswerker geskiet het.
Kenny Rogers oorlede
Die sanger en akteur Kenny Rogers is in die ouderdom van 81 oorlede.
Geen beurtkrag verwag, maar…
Eskom het gesê hy verwag nie dat beurtkrag oor die naweek ingestel sal word nie.
Boek: Wo(o)rdslim (deel twee)
Ná die sukses van Wo(o)rdslim is hier nóg een! Word speel-speel woordslim met dié fantastiese nuwe aktiwiteitsboek.
SA’ners op passasiersbote na Italië geneem
“My pa het onderliggende siektetoestande en dit kan nie so aanhou nie.”
Gedagte vir die dag: Geloof?
Omdat die Israeliete geglo het, het hulle deur die Rooisee getrek soos oor droë grond … (Hebreërs 11:29)