Die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) is op ʼn gereedheidsgrondslag geplaas om die polisie en ander staatsdepartemente by te staan te midde van nuwe maatreëls wat die impak van die koronavirus-pandemie kan versag.
Lees meerAlles vir Maandag 23 Maart 2020
Landswye afsondering vir 21 dae afgekondig
Pres. Cyril Ramaphosa het Maandagaand die land toegespreek en streng maatreëls, waaronder ʼn algehele landswye afsondering (“lockdown”), afgekondig om die verspreiding van die nuwe koronavirus (Covid-19) te bekamp.
Koronavirus: Kyk die president se toespraak hier
Pres. Cyril Ramaphosa sal na verwagting om 19:30 die land toespreek oor die jongste stand van sake rakende die nuwe koronavirus (Covid-19).
Swartrenoster-bevolking neem toe
Die Wêreldbewaringsunie (IUCN) het gesê die getal kritiek bedreigde wilde swartrenosters het die afgelope ses jaar toegeneem.
Steeds geen besluit oor Olimpiese Spele
Kanada was Sondag die eerste groot land wat reeds uit die somer- en winter- Olimpiese en Paralimpiese Spele onttrek het. Die land versoek dat die Spele vir minstens ʼn jaar uitgestel moet word.
Hofsaak oor Vlug MH17 uitgestel
ʼn Hof in Nederland het die hofsaak oor Vlug MH17, wat in Julie 2014 met 298 persone aan boord neergestort het, tot later vanjaar uitgestel.
Covid-19-maatreëls by die dieretuin ingestel
Die Suid-Afrikaanse Nasionale Instituut vir Biodiversiteit (Sanbi) het in ʼn verklaring bevestig sy nasionale botaniese tuine en dieretuine bly oop vir die publiek tot hulle ʼn ander opdrag van die regering ontvang.
Man aan paal opgehang
Die polisie in Bethlehem in die Vrystaat versoek lede van die gemeenskap se hulp om die familie te identifiseer van ʼn man wie se liggaam aan ʼn paal opgehang is.
Covid-19 nou erken as beroepsiekte
Mediese personeel sal nou makliker kan eis vir vergoeding indien hulle Covid-19 by die werk opdoen.
Covid-19: Tekort aan mediese voorraad kan ‘katastrofies’ wees
Suid-Afrika sal waarskynlik binne ʼn week sy eerste sterftes aanmeld, sê ʼn mediese kenner.
ToekomsVenster: Vat my medalje
God het aan ons die bediening van die versoening toevertrou.
Die wêreld in foto’s – 23 Maart 2020
Sedert die uitbreking van Covid-19 is nie net vlees en bloed met mediese gesigsmaskers toegerus nie.
Boek: Die liefdesboek: God se liefde vir ons en ons liefde vir mekaar
Met dié boek nooi die skrywers jou uit om die vele maniere waarop God sy liefde aan jou bewys opnuut te ontdek en weer jou eie te maak.
Standard Bank-werker tronk toe vir bedrog
Intussen is ʼn begrafnisondernemer agt jaar tronkstraf opgelê omdat hy kliënte bedrieg het.
Covid-19-bywerking: Eerste pasiënt ‘virusvry’
“Daar is hoop.”
NDBV gaan nie bes gee oor uitvoer van lewende skape
Al Mawashi, ook bekend as KLTT, is berug vir sy wreedheid en gebrek aan menslikheid aan boord van skepe.
Tshwane-metro kry administrateur
Die DA sê die stappe is hopeloos voortydig in die lig van die hofsaak wat môre in die hooggeregshof begin.
Video: Só was jy jou hande behoorlik
Dié video wys hoe jy kan seker maak jou hande is deeglik en behoorlik gewas.
Gospelmusikant en kletsrymer hef Prins Albert-jeugsentrum op
“Die plek was erg verwaarloos. In die kort tyd dat Naaim dáár betrokke is, het hy dit radikaal en handomkeer verander.”
Rampe, noodtoestande en afsondering. Wat is die verskille? En hoe raak dit my?
Hoe word hierdie regulasies afgekondig? Waar kom dit vandaan? En tot hoe ’n mate kan dit gebruik word om inbreuk te maak op ons lewens?