Die basiese reël, so het minister ná minister vandag gesê, is om tuis te bly, in belang van hul eie en almal anders se gesondheid.
Lees meerAlles vir Woensdag 25 Maart 2020
Algehele afsondering: Nasionale belang kom nou eerste
“Ons as Suid-Afrikaners moet weet dat dit nie nou die tyd is vir selfsugtige eie en persoonlike belang nie, maar dat dit in die komende dae en weke rondom die groter nasionale belang gaan.”
Spoedige oplossing vir probleme met KMMO’s gevra
“Die stryd vir billikheid word ook bemoeilik deur diegene wat kommer oor die regering se rassemaatreëls valslik as fopnuus probeer afmaak.”
Covid-19: Bedrywighede by howe, Opod duur só voort
Suid-Afrikaanse howe sal tydens die algehele landswye afsondering weens Covid-19 tot ʼn beperkte mate oop bly, en bedrywighede by die Onafhanklike Polisieondersoekdirektoraat (Opod) duur voort.
ToekomsVenster: Beelddraers van God
Ons word geroep om mekaar as beelddraers van God mekaar se respekteer, mekaar as gespreksgenote te ontmoet, mekaar te bemoedig en voort te help op die lewenspad.
Gestrande SA’ners in Marokko
’n Groep Suid-Afrikaners is gestrand in Marokko weens die algehele landswye afsondering.
Pa gevonnis oor moord op dogter
Fezile Ndube (26) is Woensdag in ʼn hof in die Vrystaat skuldig bevind en gevonnis vir die moord op sy sesjarige dogter en poging tot moord op sy tweejarige seun.
White gaan blou aantrek
“Dit sal glad nie maklik wees nie, maar ek sien uit na die uitdaging.”
Covid-19-samevatting: Myne, uitsaaier gaan voort
Intussen het Saai ’n webgebaseerde platform vir familieboere en hulle werkers geskep waar noodsaaklike reisdokumente opgelaai kan word.
Heunis-hoewemoord: ‘Dit het soos ʼn swaard oor my kop gehang’
Volgens Mariandra Heunis kan hulle nou uiteindelik dié nare hoofstuk van hul lewens afsluit.
Covid-19: Salon-eienaar in hegtenis wat nie isoleer
ʼn Saak van poging tot moord word teen hom ondersoek.
Die (antieke) wêreld in foto’s – 25 Maart 2020
Só lyk dié antieke wonderland wat die dae van koningin Cleopatra in herinnering roep.
Covid-19 en ʼn betaalvakansie: Moet ek nou skuld aangaan?
ʼn Betaalvakansie kan jou las verlig indien jy skielik nie meer ʼn inkomste het nie, maar stel bloot jou betalings uit.
Stonehouse gee oefeninge vir skoolrugbyspelers
Een van die land se beste afrigters deel van die Pumas se kondisioneringsoefeninge.
Eskom oor afsondering: ‘Ons is voorbereid’
Eskom sê werkers by steenkoolmyne word ook as noodsaaklike diensverskaffers beskou.
Kindervermaak leer jonges oor Covid-19
Kleuters se kwelvrae soos wat is die koronavirus, moet ek bang wees daarvoor, en wat kan ek doen om te keer dat ek siek word, word op ʼn prettige wyse beantwoord.
Geldskieter betrap met talle Sassa-, bankkaarte
Die prokureur het glo die slagoffers se bankkaarte en PIN-kodes in sy besit gehad.
Covid-19: Ontvangs op OR Tambo ‘chaoties’
“Die doeanebeamptes het nie eens my paspoort gestempel nie.”
Beweging stig noodfonds om verligting te bring
Die noodfonds word gestig sodat die gemeenskap mekaar tydens hierdie moeilike tyd kan bystaan.
#JongStemme: Covid-19 en die onderliggende ekonomiese depressie
Die toekoms lê nie daar buite nie, die toekoms lê daar waar jy jou moue gaan oprol vir ’n beter, meer volhoubare toekoms vir jou volk en jou nageslag.