Terwyl ons besig is met ons eie dringende lysies, moet ons nie vergeet van die mense en instansies om ons wat in ʼn tydperk van isolasie baie meer uitgelewer gaan wees nie.
Alles vir Woensdag 25 Maart 2020
Polla is saam met Mof en Domkrag Afrikaanse rugbykultuurskatte
Afrikaanse byname is soos pap en wors, souskluitjies, koeksisters en blatjang. Dis deel van rugby – mag dit nooit uitsterf nie.
Vrystaat-gebedsbyeenkoms: ‘Kerk gee volle samewerking’
Sowat 200 mense het die Jerusalem Prayer Breakfast-geleentheid (JPB) bygewoon waar die prediker Angus Buchan en die ACDP-leier, eerw. Kenneth Meshoe, ook teenwoordig was.
Netflorist lewer vars groente en vrugte af tydens afsondering
Netflorist gaan van Maandag af vars groente en vrugte aflewer. Hulle beoog om ook later warm etes op hul spyskaart te plaas.
Vrystaatse leraar verdrink: ‘Hy was geliefd onder mense’
Gerber het Saterdag 47 jaar oud geword.
Vandag se sportnuus
Herschel Jantjies bly ’n Stormer.
Boek: Die ritme van die reën
Van die kleinste druppel tot die diepste oseaan, in hierdie pragboek word die verhaal van die watersiklus op aarde vertel.
Polisieman vermoor eks, skiet homself
“Forensiese kundiges en speurders het die toneel vir leidrade gefynkam.”
Covid-19: Só lyk gevalle wêreldwyd
Indië sal Woensdag met die grootste staat van afsondering in die wêreld begin.
2-jarige kritiek ná sy byna verdrink
Die voorval het Dinsdagmiddag by ʼn huis in ʼn gholflandgoed in Centurion plaasgevind.
Gedagte vir die dag: Om te verander
Saulus het na Jerusalem toe gegaan en het geprobeer om daar by die volgelinge van Jesus aan te sluit, maar almal was vir hom bang … Barnabas het hom egter oor Saulus ontferm … (Handelinge 9:26-27)