Pres. Cyril Ramaphosa het Donderdagmiddag ook ʼn spesiale virtuele vergadering van die G20-beraad bygewoon.
Lees meerAlles vir Donderdag 26 Maart 2020
Só help onderwysdepartement tydens korona-afsondering
Motshekga het gesê skole sal heropen so gou moontlik nadat die staat van afsondering opgehef is. Die presiese datum is nog nie bekend nie, maar bewerings dat dit eers in September sal wees, is fopnuus, en enigeen wat dit versprei is vervolgbaar.
Wysiging oor kosaflewering versoek
Die Demokratiese Alliansie versoek dat afsonderingsriglyne wat kos- en kruideniersaflewering betref, gewysig moet word.
Polisiebeamptes vas oor korrupsie
Drie polisiebeamptes is in Durban in KwaZulu-Natal in hegtenis geneem op aanklag van korrupsie ná hulle glo omkoopgeld van ʼn taxibestuurder wou bekom.
Vroue vas oor ongeslypte diamante
Twee vroue, onderskeidelik 56 en 60 jaar oud, is in die Noord-Kaap in hegtenis geneem in verband met die handeldryf met ongeslypte diamante.
Meer as 900 Covid-19-gevalle in SA
Dr. Zweli Mkhize, minister van gesondheid, het Donderdagmiddag die jongste syfers bekend gemaak van Covid-19-gevalle in Suid-Afrika. Altesaam 927 persone het reeds positief getoets vir…
Nóg SA’ners gestrand weens verwarring by lugrederye
Die Demokratiese Alliansie doen ʼn beroep op die departemente van vervoer en internasionale betrekkinge en samewerking om dringend met internasionale lugdienste kontak te maak oor vlugte na Suid-Afrika te midde van die afsonderingsperiode.
Boekvoorlesing: Die kas
Dis so maklik soos een-twee-drie minute! Skuif vinnig nader en luister na “Die kas”. Wees gewaarsku – dié spookstorie deur Fanie Viljoen sal jou behoorlik laat ril! Dit is geskik vir kinders 13 jaar en ouer.
ToekomsVenster: Soos bome naby waterstrome
Mag ons soos bome staan in hierdie samelewing.
Boishaai maak ’n ‘groen’ belegging
Boishaai koop eerder “groen” as “blou” by die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT) se Borg ʼn Woord-projek.
Covid-19-samevatting: Klagtes ure voor afsondering
Ure voor nasionale afsondering intree, sukkel ondernemings nog om te registreer as noodsaaklike dienste.
Algehele afsondering: Moenie polisie toets nie
Om elke persoon op die plek in hegtenis te neem veroorsaak weer ander uitdagings.
Eskom-bestuurder nou ook vas vir miljoene se taksbedrog
Hy word ook beskuldig dat hy miljoene rande vir Eskom-projekte in sy eie sak gesteek het.
Nóg uitstel vir SAL-sakereddingsplan
Die sukkelende redery het Woensdag boonop aangekondig hy skort Vrydag alle vlugte op.
Luister in 3 minute: Covid-19 en plaaslike geldsake
In vandeesweek se “3 Minute, 3 Sake” fokus Gerhard van Onselen, senior ontleder by Sakeliga, op die Covid-19-uitbreking en die regulasies wat daarvoor ingestel is.
Die wêreld in foto’s – 26 Maart 2020
Só lyk dié antieke wonderland wat die Nuwe Testament in herinnering roep.
Goedkoopste Hyundai ʼn wennertjie
Dit is ʼn bekostigbare buksie wat op die goeie naam van sy voorganger kan bou skryf, Brendon Staniforth.
Foto’s: Bloemiste bekoor inwoners, bejaardes met blommeprag
“Mag ons eerder die mooi in als raaksien in plaas van paniek. Daarom het ons positiewe stories soos dié nodig.”
Reisigers in haglike kwarantynfasiliteit gedwing
“Al die krane was droog, die kamers was vuil, die matrasse het sleg geruik en die gordyne was geskeur.”
Covid-19: Wees ’n helpende hand vir jou gemeenskap
Noëth sê armoede kan nie soos die land “afgeskakel” word nie. “Helpende Hand werk nou nog harder om te sorg dat veral ons behoeftige kinders, bejaardes en gestremde persone die kos en sorg kry wat hulle benodig.”