Dr. Zweli Mkhize het nou bevestig 55 pasiënte word in ʼn hospitaal behandel, van wie vier in die waakeenheid van ʼn hospitaal behandel word.
Lees meerAlles vir Vrydag 27 Maart 2020
Covid-19-samevatting: Edgars, Jet maak dalk nie weer oop
Siya Kolisi het ’n inisiatief aangekondig om handontsmettingsmiddels, maskers en ander noodsaaklike toerusting aan twee hospitale te skenk.
Covid-19: 1 170 gevalle in SA
Die getal bevestigde gevalle Covid-19 het oornag met 243 gestyg.
Covid-19: Meshoe, ACDP-LP toets positief
Meshoe en ’n ACDP-LP het onlangs ’n geleentheid in Bloemfontein bygewoon waarna verskeie mense wat ook daar was positief vir Covid-19 getoets het.
Covid-19: Drie afsonderingscenario’s en die resultate daarvan
Die mate waartoe mense aan vereistes vir afsondering voldoen, kan ʼn reusagtige impak hê op die verspreiding van die koronavirus in SA.
Covid-19: Raad vir troues wat afgestel is
Bruidspare wêreldwyd moes hul troudatums kanselleer weens die uitbreking van die koronavirus (Covid-19).
Foto’s: Haelstorms tref Mpumalanga
Haelkorrels so groot soos gholfballe het in sommige dele geval.
ToekomsVenster: ’n Vreugdesdans by die vullissakke
Daar is goeie nuusstories as ʼn mens jou oë oophou en nie te sinies, agterdogtig, negatief en krities raak oor die samelewing nie.
Twee in hof oor vragmotors, koper in pakhuis
Die vragmotors is na bewering gekaap.
Covid-19: Londenaars snel gestrande SA’ners te hulp
Nie die lugredery of die Suid-Afrikaanse ambassade was die reisigers tot dusver van enige hulp nie.
Tree vandag verby die vrees
Dus, toe ek vanoggend vroeg besluit om vir die dag ’n tuinkantoor in te rig ten einde die sagter herfslig en koeler herfslug te geniet, toe wonder ek oor my oupa.
Praktiese wenke om finansiële onsekerheid te navigeer
In ʼn onsekere tyd is die belangrikste en eerste stap om jou gevoelens van finansiële onsekerheid of angs te hanteer. Jy kan dit doen met ʼn volledige opname van jou finansies.
Word só ’n vredemaker van formaat
’n Huwelik van harmonie is een waarna ons almal smag. Maar jy sukkel om op jou tong te byt wanneer hy met sy tekkies aan op die bed gaan lê. Wanneer hy na jou hap, hap jy harder terug – jy is immers nie ’n vloerlap nie. Hoe word jy ’n vredemaker van formaat sonder om jou kop (en jou trots) te verloor?
Die wêreld in foto’s – 27 Maart 2020
Sedert die uitbreking van Covid-19 het mense wêreldwyd tuisgemaakte mediese gesigsmaskers begin maak in ʼn poging om die verspreiding van die virus hok te slaan. So lyk dié broodnodige maskers.
Partydige ideologiese vertolking van grondwetlike regte
Daar is tog ʼn hele stel goed omskrewe, individuele regte in die Grondwet. Dis bowendien baie gewigtige regte. Kan ons dan nie darem tog op die howe vertrou om ten minste hierdie gewigtige regte te beskerm nie?
Toiletpapierkoeke baie gewild by dié bakkery
Dit was aanvanklik net ʼn grappie, maar die ronde koeke, wat net soos toiletpapierrolletjies lyk, verkoop soos soetkoek .
Covid-19-samevatting: Boris Johnson toets positief
In SA het nog ’n student aan die Universiteit van Kaapstad Covid-19 opgedoen.
MRK gaan staat tydens afsondering fyn dophou
Die MRK sê hy gaan tydens die afsonderingstydperk ʼn klein groep van sy werkers en kommissarisse afvaardig om die situasie te monitor en indien nodig in te gryp.
Alle SA webtuistes móét nou regeringsnuus oor Covid-19 dra
Alle elektroniese kommunikasieplatforms moet ook ʼn platform skep waardeur openbare aankondigings gemaak kan word.
Afsondering: Leer kook met gratis aanlyn klasse
Kursusse in onder meer vleisgeregte, klassieke Franse kos, soetighede, souse, sjokolade en ontbytgunstelinge word vir 30 dae gratis aangebied.