As Covid-19 ’n paar goed tot gevolg gehad het, is dit dat dit mense oor ’n breë spektrum laat herbesin het.
Alles vir Vrydag 27 Maart 2020
Afsondering: Haweloses daag ‘sommer so’ op by skool
Die betrokke skool op die departement se lys het nie eens ’n koshuis nie.
Kyk: Só beïnvloed Covid-19 lugverkeer
Daar is gewoonlik tussen 10 000 en 12 000 aktiewe kommersiële vlugte reg oor die wêreld op enige gegewe tyd.
Lesers se kortverhale: Hier is ons wenverhaal
Die wenner van Maroela Media se kortverhaalkompetisie is pas bekend gemaak.
Kwadrupleë wil fietstoer aanpak en ook terugploeg
“Ek het drie klapgeluide gehoor en kon onmiddellik niks voel of beweeg van my nek tot by my tone nie.”
Enorme daling in brandstofpryse verwag
Die skerp daling in brandstofpryse word beskou as die grootste nog.
Foto’s: Soldate sak toe op Goudstad
Só lyk die Goudstad nadat veiligheidsmagte daar ontplooi is.
Die MacGyver-mes van voertuie…
Ek word alewig gevra: “As jy die geld gehad het, watse kar sal jy koop?”
Winterskool vir opkomende fiksieskrywers uitgestel
Die ATKV-Skryfskool van die Noordwes-Universiteit wat van Maandag 1 Junie tot Vrydag 5 Junie 2020 aangebied sou word, is tot verdere kennisgewing uitgestel weens die uitbreking van die Covid-19-pandemie.
Toeris toets positief ná besoek aan Krugerwildtuin
’n Franse toeris het tydens sy besoek aan die wildtuin simptome begin toon.
Die impak van Covid-19 op SA se welsynsorganisasies
“Ons neem ʼn berekende risiko, want ons ontvang elke dag e-posse van 250 organisasies af wat na ons toe draai vir hulp.”
Wes-Kaapse regbank val uitmekaar
Meer as die helfte van die Wes-Kaapse hooggeregshof se 27 regters is nou betrek by die stryd rondom die voortgesette teenwoordigheid van regter John Hlophe as regterpresident van die Wes-Kaap.
Duitse toeris in SA positief vir Covid-19
ʼn Groep Duitse toeriste in Suid-Afrika wat glo nie hul samewerking aan die polisie wou gee nie is in kwarantyn geplaas nadat een van hulle positief vir Covid-19 getoets het.
Ingehok met humor, goeie moed – ruimtevaarders en verkenners se wenke
Dikwels doen ons reeds die regte ding. Maar dis ’n goeie tyd om te kyk of mens nie dalk iets anders of beter kan doen nie.
Woordsoorte: ʼn Inleiding
As jy spelreëls wil verstaan, moet jy woordsoorte kan herken, skryf Sophia Kapp.
Appel se nuwe enkelsnit: ‘Blues-nommertjie wat ʼn boer hoendervleis gee’
Appel se splinternuwe musiekvideo word vandag (Vrydag) uitgereik.
Meer bekend oor SA se eerste Covid-19-sterftes
Meer as ʼn duisend mense in Suid-Afrika het teen Vrydag reeds positief vir Covid-19 getoets.
’n Goeie God in ’n slegte tyd
Mag jy God se vrede ervaar in hierdie tyd.
Covid-19: Hoe om ligte gevalle tuis te hanteer
Ligte gevalle van die koronavirus kan tuis soos griep hanteer word deur goed na jou gesondheid om te sien en jouself te isoleer.
Regulasies, regstellings oor werk tydens staat van afsondering
Die organisasie Sakeliga gee hier raad oor wat jou te doen staan as jou onderneming ʼn noodsaaklike diens of produk lewer.