Eskom sal egter nie agterstallige instandhoudingswerk in dié tydperk kan verrig nie.
Alles vir Maandag 30 Maart 2020
Resep: Kerrieskaappotjie
Skaapvleis wat lekker lank gekook is, baba-aartappels en wortel … kan jy dit al proe?
Agt vas oor drie lyke by uitgebrande voertuig
ʼn Multidissiplinêre taakspan het ʼn gesamentlike operasie uitgevoer wat Sondag in die vroeë oggendure tot die inhegtenisneming van agt verdagtes gelei het.
Covid-19 in Amerika: ‘100 000 tot 200 000 kan sterf’
Pres. Donald Trump het intussen Sondag aangekondig dat hy die landwye sosiale distansiëring-riglyne vir nog 30 dae sal uitbrei.
Adj.pres. Mabuza ook vir Covid-19 getoets
Mabuza se dokters het hom laat toets nadat hy in nabye aanraking was met iemand wat positief vir Covid-19 getoets het.
Gedagte vir die dag: Wanneer die seën te min is
Maar Isak sê vir hom: “Jou broer het my kom bedrieg en toe het hy jou seën gevat”. (Genesis 27:35)