AO Delene Grobler-Koonin en sers. Wynand Herbst is doodgeskiet.
Alles vir die maand Maart 2020
Die wêreld in foto’s – 31 Maart 2020
Só lyk ʼn land wat dié tydperk van afsondering volhou.
Boek-uittreksel: Skag
“Skaakmat. Hy kan nie agter die voertuig uit nie, en Costa kan nie nader kom sonder om homself te ontbloot nie.”
Skaars witrenoster in Kenia gebore
Dit is die tweede witrenoster wat vanjaar in Kenia gebore is
Danie en Elanie Gerber is vol hoop in isolasie
“Hierdie virus gaan ons nie onderkry nie!”
Koronavirus: hoe gaan dit wêreldpolitiek verander?
Nietemin is daar dalk wel positiewe verwikkelings wat hieruit gaan voortvloei.
Drie liggame op berugte strand gekry
Twee van die liggame was agterin ʼn bakkie in komberse toegedraai.
Boek: Skag
“Skag” is gegrond op ʼn werklike voorval in die jare 80 van die vorige eeu waarin die Deense vragskip die Pia Vesta in ʼn koverte operasie vir sanksie-omseiling gebruik is.
Covid-19: Wees besorg oor ons bejaardes
Die welsynsorganisasie Helpende Hand doen ’n beroep op kerke, families, bure, tehuise en lede van die publiek om seker te maak dat bejaardes medies versorg word, genoeg kos het en nie vereensaam nie.
Verveeld tydens afsondering? Luister ons radiodramas
Luister weer na Maroela Media se radiodramas “Plattelanders”, “Môregloed”, “Vuurvreters” en “Staal Burger”. Dis die ideale afleiding tydens die afsonderingsperiode!
Boekresensie: Identiteit: Wie God sê jy is
Die boek, geïnspireer deur die fliek “Overcomer”, is daarop gemik om die leser te lei om sy of haar identiteit in God te ontdek.
Derde Covid-19-sterfte: ‘Hy was ʼn regte terggees’
Die skrywer Louis Wilsenach is Vrydag in ʼn hospitaal opgeneem.
Baba JD uit waakeenheid
JD se drup is Sondag afgehaal en hy is gespeen van morfien. Hy is egter tydelik blind weens die trauma wat hy beleef het.
Handige wenke vir oornag-tuisonderwysers
“Die goeie nuus is dat daar dinge is wat ons wel kan beheer, soos ons eie ingesteldheid en reaksies, persoonlike higiëne, sosiale distansiëring en natuurlik tuisonderrig.”
Boek: My reënboogboek
“My reënboogboek” is ʼn reeks aktiwiteitsboeke wat vir kinders twee jaar en ouer geskik is. In dié boeke word kleure aangeleer en fyn motoriese vaardighede ontwikkel.
Appel, Brendan Peyper neem Top-20 op horings
Peyper se vorige enkelsnit, “Sterk soos ʼn leeu”, pryk ook op die Top-20 in die derde plek.
Nog twee dokters toets positief vir Covid-19
NIOS het intussen die getal bevestigde gevalle volgens provinsie bekendgemaak.
Video: Meer as 50 sangers sing volkslied saam
“Nou moedig hulle die res van Suid-Afrika aan om hul eie weergawe met die res van die land te deel.”
Ondersese internetkabels sal dán reg wees
Sommige Suid-Afrikaners kla sedert die naweek oor stadiger internetspoed.
Nuuskommentaar: Gehok deur pandemie – gaan reis landwyd, wêreldwyd vanaf die sitkamerbank
Tegnologie maak dit selfs moontlik om virtueel besoek aan verre sterrestelsels te bring.