“Dit is vir ons aangenaam om aan te kondig dat Aardklop steeds voortgaan.”
Alles vir Donderdag 2 April 2020
’n Perfekte korona-troue
Ek is seker een van die min bruide wat self die catering op haar troudag doen! Dit jubel in my hart en ek dink: Geen fieterjasies, geen spanning, geen kos wat mors, geen ongelukkige gaste, geen blomme wat doodgaan, geen vervelige toesprake nie.”
Regstreekse WWE op die kassie
Undertaker, John Cena, Goldberg en Kie. sal mekaar voor géén toeskouers rondgooi.
Keuse van nuwe hoof by Transnet ‘bisar’
Siza Mzimela het volgens die DA geen ervaring op dié gebied nie, maar is steeds in dié belangrike pos aangestel.
Boek: Die Afloerder
“Die afloerder” is ’n sielkundige riller wat so koud en donker is as kan kom.
ANC se Tshwane-magspel moet gefnuik word
Die DA en ons koalisievennote het gewis foute gemaak in ons pogings om ’n sukkelstad in ’n wenstad te omskep, skryf DA-LP Cilliers Brink.
Nuwe ondersoeker in Fochville-molesteringsaak
Die vermeende slagoffer en haar sussie is intussen ook sielkundig geëvalueer.
Ramey se debuutalbum: ‘Lang wag, harde werk die moeite werd’
“Jy wil nie hê mense moet tydens jou vertonings handjies gevou sit nie.”
Afsondering: SAL help buitelandse burgers terugneem
Onderhandelinge met ander lande se regerings is tans aan die gang om SA burgers vanuit ander lande terug te bring.
Covid-19: Ons land se dokters praat
Ek het enorme respek vir die hart en ywer wat hierdie vroue steeds behou in ’n staat van afsondering, oorval met ’n dodelike virus. Nadat jy hierdie artikel gelees het, is jy welkom om jou wit strik tuis te maak en te dra, plaas dit op sosiale media met die hutsmerk #WitStrik en wys jou ondersteuning.
Springbokrugby: Hoe kies jy tussen Joost en Fourie?
Saam het Joost van der Westhuizen en Fourie du Preez in 165 toetse vir die Bokke tussen 1993 en 2015 gespeel en ʼn ongelooflike 54 drieë gedruk.
Die liefdespad van ’n ouer en outisme
April is die maand van outismebewusmaking en 2 April is Outismedag. Ek hoop om hiermee mense bewus te maak van die ongelooflike skat wat opgesluit lê in elke persoon op die spektrum. Leer hulle ken, leer hulle liefhê, moet hulle nie probeer verander nie.
Ontvlug virtueel na dié plaaslike erfenisterreine
Terwyl dit niemand tans beskore is om Suid-Afrika se talle bekende óf verskuilde erfenisterreine in lewende lywe te besoek nie, is ʼn virtuele toer ʼn welkome ontvlugting die verlede in.
Nuuskommentaar: Outisme – die eenderse andersheid
Dit is vandag internasionale outisme-bewusmakingsdag, wat op sy beurt deel is van die internasionale outismemaand.
Vandag se sportnuus
Gesondheid kom eerste, sê Anderson ná Wimbledon-kansellasie.
Die koning van e-spoeg-en-plak is dood
Suid-Afrikaners is kreatief en kom met interessante nuwe idees vorendag. Gaan jy die volgende katoeter (vindingryke uitvindsel) uitdink?
‘Afrikanertoekoms 101’ – Flip Buys en Paul Maritz stel hul boek bekend
Van die onderwerpe wat aan die beurt kom, is, onder meer, hoe die jongmens oor apartheid moet dink, waarom moedertaalonderrig steeds waardevol is en voor geveg moet word, hoe ons moet dink oor die groot getalle Afrikaners wat emigreer, asook die Afrikaanse taalgemeenskap se reg op eie universiteite en skole.
Ironman in agterplaas om rolstoel vir gestremde te koop
Charlotte Raubenheimer sou vanjaar haar eerste Ironman aandurf om geld vir ʼn nuwe rolstoel vir ʼn serebraal gestremde man in te samel.
Afsondering: Maties vang aanlyn graad
Gegradueerdes gaan steeds hul grade kry ondanks die algehele landwye afsondering.
Covid-19-samevatting: Kliniek gesluit ná verpleegster positief toets
Die direkteur-generaal van die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) is vol lof vir Ramaphosa se leierskap te midde van die Covid-19-pandemie.