Ons het op en af in sirkels en driehoeke gevaar op soek na ’n plek om vas te meer.
Alles vir Donderdag 2 April 2020
Maak ’n bielie van ’n bordkryt
Maroela Media het spesiaal hierdie projek beproef en verbeter om ons lesers te help om hul kinders op ’n kreatiewe en speelse manier besig te hou.
Resep: Geurige herderspastei
Hierdie herderspastei kry ʼn botterskorsiebolaag wat dit ʼn laerkoolhidraatopsie maak.
Man se oorskot gekry ná krokodil hom glo gryp
Die polisie in Limpopo het die oorskot gevind van ʼn man wat glo Maandag deur ʼn krokodil aangeval is toe hy visgevang het.
Eskom verskerp instandhouding
Eskom gaan Vrydag eenheid twee van die Koeberg-kragsentrale vir ʼn maand afskakel.
Mkhize: ‘Omvang van probleem nog nie duidelik’
Dr. Zweli Mkhize, minister van gesondheid, het Woensdag nie doekies omgedraai toe hy die jongste inligting in Suid-Afrika se stryd teen die Covid-19-pandemie bekend gemaak het nie.
Gedagte vir die dag: Voorlopig
Nou sien ons nog nie dat alle dinge reeds aan die mens onderwerp is nie. Maar ons sien Jesus, met eer en heerlikheid gekroon op grond van sy lyding en dood. Hy is ‘n kort tydjie minder gemaak as die engele, sodat Hy deur die genade van God vir almal sou sterwe. (Hebreërs 2:8-9)