“In hierdie moeilike tyd bid ons dat sy musiek troos en vermaak sal bring terwyl sy aanhangers aan hul geliefdes vashou.”
Lees meerAlles vir Vrydag 3 April 2020
Covid-19: Ministers verskaf verdere duidelikheid
Die minister van kleinsake-ontwikkeling het eienaars van kleinsake-ondernemings gewaarsku dat die blote registrasie van hul ondernemings by haar departement nie beteken hulle kwalifiseer vir hulp weens die uitwerking van die Covid-19-afsonderingstydperk nie.
Covid-19: Eerste groep SA’ners weer tuis
ʼn Totaal van 2 313 Suid-Afrikaners het reeds met die departement kontak gemaak en aangedui dat hulle in die buiteland gestrand is.
Drie Covid-19-sterftes in 72 uur in Durbanse hospitaal
“Ons betuig ons innige meegevoel met die geliefdes van die oorledenes en bid vir hulle in hierdie tyd van groot verlies en hartseer.”
Nog twee Covid-19-sterftes in SA bevestig
ʼn 80-jarige man is Woensdag dood en ʼn 81-jarige vrou Donderdag.
ToekomsVenster: Die sakrament van die oomblik
Ons het net die hier en nou.
Gauteng-polisie trek meer as 570 vas
Die verdagtes is Donderdag tydens ʼn spesiale operasie in hegtenis geneem.
Oudgenl. Constand Viljoen oorlede
Die voormalige hoof van die destydse Suid-Afrikaanse Weermag en stigtersleier van die destydse Vryheidsfront, genl. Constand Viljoen, is Vrydag in die ouderdom van 86 jaar oorlede.
Covid-19: Stadige styging dalk stilte voor die storm
Kenners meen Covid-19-gevalle en sterftes sal binnekort begin toeneem namate meer mense getoets word.
‘Noodsaaklike diens’-kansvatters dalk vervolg
Sjebiens, pizza-plekke en selfs ʼn koekwinkel het aansoek gedoen om as noodsaaklike diens geklassifiseer te word.
Video: Alles wat kinders moet weet van die koronavirus
Verduidelik die koronavirus vir jou kinders met dié oulike video.
Klein sportnutse begin nou sin maak
As jy so klein sportnutsie wíl hê – dan is die T-Cross beslis ʼn baie sterk mededinger om te oorweeg
Meisie wat weerligstraal oorleef ‘makeer niks’
Sy gaan na afloop van die algehele afsondering kan teruggaan skool toe.
Skoonma, drie ander in hof vir moord
Die vrou se liggaam is in ʼn puttoilet gegooi.
UJ-pryse, wenners vir 2020 aangekondig
Die wenners van die jaarlikse UJ-pryse is pas bekendgemaak. Altesaam 83 titels is ingeskryf, waaronder 17 debuuttekste.
Maroela Media se kindervriendelike nuus-app
Maroela Media se (gratis) nuus-app beteken dat jy gebalanseerde en betroubare nuus altyd in die palm van jou het.
Die wêreld in foto’s – 3 April 2020
Só lyk die gewilde hoofstad van Griekeland tydens die tydperk van afsondering.
Styging in steun vir wêreldleiers weens koronakrisis
Die leiers van die tien grootste demokrasieë in die wêreld se steunvlakke het almal sover tydens die koronakrisis toegeneem.
Bok-vrouesenter hou haar lyf brandbestryder
“Dit is egter baie vreemd om die lughawe só leeg te sien. Dit is amper asof ’n fliek hier vervaardig word.”
Covid-19-samevatting: Eerste Duitsers vanaand gerepatrieer
Byna 2 000 toeriste het verkies om in Seychelle aan te bly toe die laaste repatriasievlug vandeesweek vanuit dié land vertrek het.