Die aap uit die mou laat, die kat aan die stert beethê, die bul by die horings pak … Diere kom gereeld voor in Afrikaanse uitdrukkings. Taaltoffie ondersoek ʼn paar uitdrukkings waar honde voorkom.
Alles vir Dinsdag 7 April 2020
Luister in 3 minute: Die ekonomiese uitval van Covid-19
In die jongste “3 Minute, 3 Sake” kyk Gerhard van Onselen, senior ontleder by Sakeliga, na die ekonomiese nagevolge wat die koronavirus (Covid-19) in Suid-Afrika kan veroorsaak.
Polisie lê beslag op sigarette van duisende rande
Die regering is vroeër gewaarsku dat die verbod op sigarette tot die verkoop van onwettige produkte kan lei.
Kos, hoop vir SA’ners in ‘haglike isolasiekamp’
“Hierdie mense is belastingbetalers en hulle verdien nie om so sleg behandel te word nie.”
Goedhartigheid soos manna uit die hemel
“Te midde van ’n moontlike krisis in hul eie huise bly dié gemeenskap net gee.”
Resep: Tuisgemaakte aromatiese olies
Gegeurde olies is dikwels baie duur, maar jy kan jou eie maak om mee te kook, slaai te bedruip of as ʼn spesiale geskenk vir iemand te gee.
Leah roep die meisies byeen op Top-20
Appel se “Nonna” bly vir eers in die no. 1-posisie.
Sangduo word ambassadeur vir internasionale natuurbewaringsfonds
Die duo se nuwe snit en musiekvideo getiteld “Wilderness” is saam met die aankondiging van die ambassadeurskap uitgereik.
Man vas oor vals nuus in Covid-19-video
ʼn 55-jarige man is in Parow in die Wes-Kaap in hegtenis geneem.
Korrektiewe beampte toets positief vir Covid-19
“Ons is verbind tot die welstand van oortreders en beamptes in die departement.”
‘Kommersiële boere moeg om weer oorgesien te word’
Dít volg nadat Thoko Didiza, minister van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling, aangekondig het dat haar departement hulp ten bedrae van R1,2 miljard sal bied tydens die tydperk van algehele afsondering weens die Covid-19-pandemie.
Covid-19-samevatting: Britse premier na waakeenheid geskuif
Die Britse eerste minister, Boris Johnson, is na die waakeenheid van ʼn Londense hospitaal geskuif nadat sy toestand Maandag verswak het.
Gedagte vir die dag: In sy hande
Maar ek vertrou op U, Here, ek sê: U is my God. My tye is in u hand. Red my uit die hande van my vyande en vervolgers! (Psalm 31:15-16)