Dr. Zweli Mkhize, die minister van gesondheid, het Woensdagaand die jongste Covid-19-statistiek vir Suid-Afrika bekend gemaak.
Lees meerAlles vir Woensdag 8 April 2020
Regshulppakket vir klein ondernemings beskikbaar gemaak
Die sakegroep, Sakeliga, het Woensdag ʼn regshulppakket vir informele, klein en mediumgrootte ondernemings aangekondig, vir die voortsetting van “noodsaaklike sakebedrywighede”.
Tsjernobil-brand woed voort
Owerhede in Oekraïne het die span brandbestryders verdubbel waar ʼn brand al vyf dae lank hoofsaaklik in die onbewoonde Tsjernobil-uitsluitingsone voortwoed.
Sasol verminder produksie oor daling in vraag na brandstof
Bedrywighede by Sasol se Natref-raffinadery in Sasolburg word vanaf Donderdag opgeskort tot verdere kennisgewing.
Nege maande oue baba toets positief vir Covid-19
ʼn Nege maande oue baba het positief getoets vir Covid-19 in Ethiopië.
66 Covid19-gevalle, 4 sterftes by een hospitaal
‘n Span spesialiste sal die onderliggende oorsaak en aard van die uitbreking by die hospitaal ondersoek.
SEB: Solidariteit reg vir hofsaak ná teenstand
“Dit is duidelik dat die regering weier om afstand te doen van sy rasse-ideologie, selfs in ʼn tyd van nood.”
Vervaardigers van skaars produkte gevra om aan te meld
Die vervaardigers en verskaffers van tien produkte waarin Suid-Afrika ‘n tekort ondervind is gevra om dringend met die nasionale tesourie in aanraking te kom sodat dit spesifiek vir die bekamping van die koronavirus (Covid-19) bekom kan word.
ANC-burgemeester geskors oor ‘boesman’-uitlating
In ʼn video kan gesien word hoe Speelman lede van die weermag aanmoedig om inwoners te “skop en d*nner”.
ToekomsVenster: Kyk na Bo
Is jy ook moeg van ʼn val en opstaan lewe? Sê dit vir die Here. Vra dat sy Heilige Gees jou vervul en toerus.
Sakeliga skep aanlyn platform vir noodsaaklike dienste
Noodsaaklike diensverskaffers kan hulle op dié platform lys en verbruikers kan sien wat tydens afsondering beskikbaar is.
Brugbaba ‘kies’ agtersitplek van motor
“Ek het my handskoene aangetrek en die baba gevang.”
Wonder jy nog altyd oor jou familiewortels?
Nou hoef jy nie meer te wonder oor jou familiewortels nie, want danksy die FAK se nuwe aanlyn genealogielessenaar kan jy op ’n speurtog gaan om jou familiegeskiedenis te ontdek.
Die wêreld in foto’s – 8 April 2020
Só lyk Nederland se pragblomme in Italië.
Verbruikersake: Maak so met jou skuld as jy jou werk verloor
Die meeste verbruikers lê snags wakker van bekommernis oor hul skuld. Baie van hulle het hul werk verloor en het geen spaargeld om hul skuld te betaal nie. Ina Opperman verduidelik wat jy kan doen.
Is jy die houer vol hoop?
Wie se houer is jy? Wat het jy binne jou om aan ander te bied? Jy kan ook ’n Johnny of Kroggie vir iemand wees van wie hy of sy eendag sy of haar kinders kan van vertel.
Sportnuts: Isuzu vs Mitsubishi
ʼn Uiters bekende segment in die Suid-Afrikaanse motormark is die volgrootte sportnutsvoertuig wat op ʼn leerraam-onderstel gebou word. Daar is tans vier mededingers in die segment en hier word die Isuzu en die Mitsubishi vergelyk.
Radioman MD Greyling weer slaggereed vir die verhoog
“As musiek eers in jou are is, is dit moeilik om daarvan weg te skram.”
Foto’s: Só lyk grootste supermaan van 2020
Só lyk die besonderse supermaan.
Dié groep vir skrywersresidensie goedgekeur
Die Jakes Gerwel Stigting en PEN Afrikaans het die suksesvolle aansoekers bekend gemaak vir die skrywersresidensie wat dié twee organisasies vanjaar aanbied.