Die mans was glo betrokke by inbrake in die omgewing.
Alles vir Woensdag 8 April 2020
Kubermisdaad neem drasties toe gedurende afsondering
Angstige gebruikers wat nie oor baie tegniese vaardighede beskik nie en bloot die jongste nuus oor Covid-19 wil opsoek, is sagte teikens.
Afsondering: Kinders mag nou tussen geskeide ouers reis
Die gewysigde regulasies bring groot verligting vir geskeide ouers wat glad nie hul kinders tydens die afsonderingstydperk kon sien nie.
Anna Davel bied gratis aanlyn kinderreeks, konsert
“Mense sal kreatief moet wees oor hoe jy jou loopbaan kan vernuwe en alternatiewe kan kry om by die teaterliefhebbers uit te kan kom.”
Gedig: Begin somer
“Begin somer en die see ʼn oopgebreekte kweper die lug soos ʼn kind se ballon ver bo die water …”
Boek: Terugblik
“Terugblik” is ʼn versameling van prof. Fransjohan Pretorius se rubrieke oor die geskiedenis van Suid-Afrika van vóór Jan van Riebeeck se aankoms aan die Kaap tot die jongste gebeure.
Man in hof oor onwettig handel in sigarette
Die man se handlanger kon daarin slaag om weg te kom en word steeds gesoek.
Herrie oor vloek-video in luukse Pta-landgoed
“Wat doen jy op Afrika-grond? Gaan terug Europa toe.”
Vandag se sportnuus
Stormers se dr. Roberts help om Covid-19 in Wallis te beveg.
Annelien se kombuis: Heuning-en-mosterd-kassler-eenpotgereg
“Soetsuur is my groot gunsteling as dit kom by die bereiding van varkvleis en hierdie gereg is regtig vingerlek-lekker!”
Afsondering: 21 Gautengse skole reeds deurgeloop
Skole word as sagte teikens gesien wanneer daar geen bedrywighede is nie, het die LUR verduidelik.
Afsondering: Hulp vir huishulpe
“Soos alle ander, maak huishulpe in Suid-Afrika staat op hul inkomste om voedsel vir hulself en hul afhanklikes op die tafel te sit.”
Covid-19-samevatting: New York steek Italië verby in gevalle
Die Chinese miljardêr Jack Ma het intussen nog ’n skenking aan Afrika-lande gemaak.
Gedagte vir die dag: Gou! Nou!
Red my tog, o God, Here, kom my tog gou te hulp! … moet tog nie talm nie! (Psalm 70:2, 6)