Die mees onlangse Covid-19-slagoffer het verskeie siektetoestande onder lede gehad.
Lees meerAlles vir Saterdag 11 April 2020
Jou regte in dié ramptoestand
Suid-Afrika bevind hom weliswaar tans in ʼn wêreldwye ramptoestand, maar nie in ʼn noodtoestand nie. Die verskil is omvangryk en die implikasies vir Jan Alleman verskil ook.
Erge weerstoestande vir die Wes-Kaap voorspel
Rukwinde van tussen 65 km/h en 75 km/h tussen Tafelbaai en Kaap Agulhas word ook vroeg Sondagoggend verwag.
Covid-19-samevatting: Amerika nou meeste sterftes per dag
Slegs twee Afrika-lande het nog geen bevestigde Covid-19-gevalle nie.
Parlement maak geskiedenis met eerste virtuele ontmoeting
Die vergadering het 25 minute laat begin nadat almal suksesvol ingeskakel en hul honde en kinders stilgemaak het.
POF-prokureurs ‘bespaar fonds miljarde’
Die huidige paneel prokureurs voorspel chaos indien die Padongelukkefonds self eise hanteer.
Afsondering: Kriminele teiken skole
“As ons kyk na die aantal voorvalle, lyk dit of kriminele skole teiken en sentrums vir gemeenskapsontwikkeling wil vernietig.”
Meisie ernstig beseer toe muur omval
Haar ouers het besluit om self met haar hospitaal toe te jaag.
Covid-19-afsonderingstydperk: juridies en prakties gedoem
Regsgesproke het ons onbekende waters betree, skryf Martin van Staden.
Protea-toetsspelers wat vir die meeste vermaak sorg
Sou jy saam met dié elftal in die agterplaas wou krieket speel?
Maak ’n houthaas vir jou tuin
Hierdie projek is ideaal om die kleiner tuinvingers in die buitelug besig te hou. Die handwerkprojek is so eenvoudig dat die hele gesin sommer saam daaraan kan werk.
Resep: Rudi se lasagne
Rudi Swanepoel se lasagneresep neem lesers op ʼn intieme kookervaring. Dit het in sy boek “Kom sit aan” verskyn en is geskik vir lesers wat die kuns van kosmaak waardeer.
Duisende voorstelle vir ‘nuwe’ inperking ontvang
Die meeste mense is nie ten gunste daarvan dat algehele afsondering in sy huidige formaat voortduur nie.
Drie betrap met plofstof
Bomspesialiste is ingeroep om die tipes plofstof te identifiseer.
Luister: Retief Burger se bemoedigende boodskap vir SA
“Dit is nie ek wat slim beplan het nie – ek was net gehoorsaam en het die Here se stem gevolg.”
Afsondering: Skoolvakansies dalk geskrap
Angie Motshekga, minister van basiese onderwys, vergader volgende week met die kabinet en moet voorstelle aan die hand doen hoe die ontwrigting aan die skooljaar reggestel kan word.
Afsondering: Dís hoekom huishoudelike geweld toeneem
“Die mishandelaar kan nie beheer wat buite gebeur nie en haal dit dan op die mishandelde in die huis uit.”
Dek jou tafel dié Paasfees met liefde en dankbaarheid
Te midde van ʼn wêreldwye Covid-19-pandemie is Rudi Swanepoel, skrywer van Kom sit aan, se Paasfeesboodskap aan mense eenvoudig: Sit dié Paasfees by God se tafel aan.
Gedagte vir die dag: Oorvloed
Hoe kosbaar is u trou, o God! U beskerm die mense wat by U skuil. In u huis geniet hulle oorvloed, U laat hulle drink uit die strome van u goedheid. (Psalm 36:8-9)