Duisende winkels het intussen in Oostenryk heropen nadat die land sy regulasies ná sowat ’n maand verslap het.
Lees meerAlles vir Dinsdag 14 April 2020
Voorstelle om skoolplundery hok te slaan
“Daar is duidelik ʼn dringende behoefte daaraan om voorkomende maatreëls in te stel om skole teen misdadigers te beskerm.”
Luister: Griekwagebed – Red my!
Kom luister saam na ‘n Griekwagebed, “Red my”. Voorgelees en opgeneem deur Veronica Geldenhuys uit die boek “Karos orie dyne” geskryf deur Hans du Plessis en uitgegee deur Lapa Uitgewers.
Valke trek ‘permit-smous’ vas
Die Valke was met die verdagte in verbinding onder die voorwendsel dat hulle ook ’n permit wou aanskaf.
DA vra dat afsondering vinniger uitgefaseer word
“Om die koronavirus-epidemie te oorwin, gaan ʼn marathon wees – nie ʼn naelloop nie.”
Covid-19: Nog tientalle in gevangenis toets positief
Die korrektiewe sentrum in Oos-Londen word tans ontsmet.
Bejaarde op kleinhoewe met yster aangeval
“Sy het op die grond neergeval en gemaak of sy dood is.”
Namakwaland se blomme in die tuin van die Skepper
Elke jaar gedurende die lentemaande ontwaak die sluimerende westelike dorsland van Suid-Afrika in ʼn dankbare skouspel van golwende kleure. Selfs onder die plaaslike gemeenskappe bestaan die legende wat lui dat toe God die aarde gemaak het, Hy die beste vir laaste gelos het en sy tyd geneem het om die asemrowende Namakwaland …
ToekomsVenster: God is steeds daar in donker dae
In Christus het daar genade gekom en wie hulle daarop beroep vind ʼn liefdevolle God vol van begrip en deernis.
AfriForum beteken hofstukke aan departement van toerisme
Kriel sê die departement se rassevereistes kom op onbillike diskriminasie neer en is ongrondwetlik.
Twee Britte vas nadat hulle land onwettig binnekom
Die Britte het teen ʼn vinnige spoed deur die grenspos gejaag.
Die wêreld in foto’s – 14 April 2020
Só bedank die VSA dié personeel vir hul opofferings.
SA jenewer wen met Karoo-bossies
Terwyl baie ander jenewers aangevul word deur goed soos suiker en geurmiddels, gee dié bossies al die regte smake en geure, maar op ʼn heeltemal natuurlike manier.
Vakbond verkla Prasa oor gebrekkige beskerming teen Covid-19
Die vakbond sê daar was tot dusver weinig meer as leë beloftes.
Soveel in SA het nou Covid-19
Meer as 100 mense het die afgelope 24 uur positief getoets vir Covid-19.
‘Robot’ help spesialiste met saalrondtes in hospitaal
Dié robot, genaamd Quintin, lyk soos ʼn tabletrekenaar en beweeg op twee wiele rond.
Afrikaans-Ekspo vir kinders wat verveeld is
Dié opwindende skryf- en kreatiewe kunstekompetisie wat fokus op leerders en studente se kreatiewe hantering van Afrikaans, bied nou die perfekte tydverdryf. Hulle sal nie net kreatief besig gehou word nie, maar staan ook die kans om lekker pryse vir hulle en hul skool te wen.
Covid-19: Laat jou hiér binne minute toets
Maroela Media het ʼn lys van inry-toetsstasies opgestel waar Suid-Afrikaners vir die nuwe koronavirus getoets kan word.
Bullitt bied ervaring sonder weerga
Hier teen 4 000 r/min begin hy hol, en brul. Hier teen 6 000 r/min is dit ʼn simfonie van geraas en dan bars die laaste bom.
Digitale eisteddfod ’n eerste in Vrystaat
Sover vasgestel kon word, sal dit ook die eerste digitale eisteddfod in Suid-Afrika wees.